Carlin Intervensie Sentrum

Carlin Intervensie Sentrum Holistiese ondersteuning vir gesinne – met insig, kundigheid en hart deur multidissiplinêre intervensies. 💚👑🧠🌿

▪️Ontmoet die span wat onafhanklik saamwerk onder een dak op afspraak om intervensies met insig en ondersteuning met har...
19/04/2026

▪️Ontmoet die span wat onafhanklik saamwerk onder een dak op afspraak om intervensies met insig en ondersteuning met hart te bied aan leerders en hul gesinne in ons gemeenskap:

🗣️Spraakterapeut:

▪️Ontmoet die span wat onafhanklik saamwerk onder een dak op afspraak om intervensies met insig en ondersteuning met har...
17/04/2026

▪️Ontmoet die span wat onafhanklik saamwerk onder een dak op afspraak om intervensies met insig en ondersteuning met hart te bied aan leerders en hul gesinne in ons gemeenskap:

👣 Arbeidsterapeut:

▪️Ontmoet die span wat onafhanklik saamwerk onder een dak op afspraak om intervensies met insig en ondersteuning met har...
16/04/2026

▪️Ontmoet die span wat onafhanklik saamwerk onder een dak op afspraak om intervensies met insig en ondersteuning met hart te bied aan leerders en hul gesinne in ons gemeenskap:

🧩Spelterapeut:

▪️Ontmoet die span wat onafhanklik saamwerk onder een dak op afspraak om intervensies met insig en ondersteuning met har...
15/04/2026

▪️Ontmoet die span wat onafhanklik saamwerk onder een dak op afspraak om intervensies met insig en ondersteuning met hart te bied aan leerders en hul gesinne in ons gemeenskap:

💪🏻Pediatriese Fisioterapeut:

💚🧠🍋🌹🌴🌳 - Watter “boompie of boompies” is u en u kind… en hoe kan jul “boompies” die beste uitmekaar bring?
08/04/2026

💚🧠🍋🌹🌴🌳 - Watter “boompie of boompies” is u en u kind… en hoe kan jul “boompies” die beste uitmekaar bring?

💚🧠🌳🩷
08/04/2026

💚🧠🌳🩷

“Elke kind blom waar daar liefde en veiligheid is.”Gelukkige Gesinsdag aan elke kind en sy/haar gesin! 💚🧠
06/04/2026

“Elke kind blom waar daar liefde en veiligheid is.”

Gelukkige Gesinsdag aan elke kind en sy/haar gesin!

💚🧠

“Na die sabbatdag, toe dit die Sondagmôre begin lig word, het Maria Magdalena en die ander Maria na die graf gaan kyk. S...
05/04/2026

“Na die sabbatdag, toe dit die Sondagmôre begin lig word, het Maria Magdalena en die ander Maria na die graf gaan kyk.

Skielik was daar 'n geweldige aardbewing. 'n Engel van die Here het van die hemel af gekom, na die graf toe gegaan, die klip weggerol en daarop gaan sit. Sy voorkoms was so blink soos weerlig en sy klere so wit soos sneeu.

Van skrik vir hom het die wagte gebewe en soos dooies geword.
Toe sê die engel vir die vroue: “Julle moet nie bang wees nie. Ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is. Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê het.
Kom nader en kyk: daar is die plek waar Hy gelê het. Gaan gou en sê vir sy dissipels: ‘Hy is uit die dood opgewek, en Hy gaan julle vooruit na Galilea toe. Daar sal julle Hom sien.’ Dit is wat ek vir julle moes sê.”

Hulle het toe haastig van die graf af weggegaan, bang maar baie bly, en hulle het gehardloop om dit aan die dissipels te vertel.
Skielik het Jesus daar voor die vroue gestaan en hulle gegroet. Hulle het nader gekom, sy voete gegryp en Hom aanbid.
Toe sê Jesus vir hulle: “Moenie bang wees nie. Gaan sê vir my broers hulle moet na Galilea toe gaan, en daar sal hulle My sien.””
‭‭MATTEUS‬ ‭28‬:‭1‬-‭10‬

💚🧠
03/04/2026

💚🧠

Outisme is nie iets wat “reggemaak” moet word nie — dit is ’n ander manier van wees.Elke kind het hul eie lig, hul eie r...
02/04/2026

Outisme is nie iets wat “reggemaak” moet word nie — dit is ’n ander manier van wees.
Elke kind het hul eie lig, hul eie ritme en hul eie “WOW”.

✨ “Verskillend wees is nie minder nie — dit is besonders.”

Address

106 Panorama Street, Rooihuiskraal
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 14:00 - 17:30
Tuesday 14:00 - 17:30
Wednesday 02:00 - 17:30
Thursday 14:00 - 17:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Carlin Intervensie Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Carlin Intervensie Sentrum:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category