Ruk soos jy lag

Ruk soos jy lag MS Warrior
Multiple Sclerosis
Daily trials and tribulations
Diagnosed with MS in 2019.

Wanneer n mens so bly is jy kry jou ms medikasie dat n mens dit sommer in jou keel sal gooi en sluk.Afgelope 2 maande wa...
05/08/2024

Wanneer n mens so bly is jy kry jou ms medikasie dat n mens dit sommer in jou keel sal gooi en sluk.
Afgelope 2 maande was roffffff





#

Sommige dae voel n mens maar net fyn en flenters geval.That to shall pass.
18/07/2024

Sommige dae voel n mens maar net fyn en flenters geval.
That to shall pass.





Ek moes net 🤭🤣
09/07/2024

Ek moes net 🤭🤣






Laat daai emosies wat jou terug hou gaan.Spreek mense vry. Spreek jouself vry.
05/07/2024

Laat daai emosies wat jou terug hou gaan.
Spreek mense vry. Spreek jouself vry.






Gee jouself erkenning.Niemand ken jou pad nie.
25/06/2024

Gee jouself erkenning.
Niemand ken jou pad nie.







Die is darem rerig baie oorspronklik.Lyk soos iets wat MS warriors ook kan baat.
20/06/2024

Die is darem rerig baie oorspronklik.
Lyk soos iets wat MS warriors ook kan baat.






MS se hele poeper man!!
19/06/2024

MS se hele poeper man!!





Ek het jou nie persoonlik geken nie.Jy het vir baie mense n "gesig" gegee van wat MS is. Deur al die moeilike,seer tye h...
16/06/2024

Ek het jou nie persoonlik geken nie.
Jy het vir baie mense n "gesig" gegee van wat MS is. Deur al die moeilike,seer tye het jy geglimlag,geveg,geglo.
Rus sag Mnr Klong.

Dankie vir al daai glimlagte, selfs deur alles wat jy deurgemaak het.




Thys was vir langer as ʼn maand in die hoësorgeenheid van die hospitaal opgeneem.

Choose joy!Vermy asb net die verkeer😉😜
13/06/2024

Choose joy!
Vermy asb net die verkeer😉😜





Choose joy!
13/06/2024

Choose joy!





Choose joy!Jy kan nie tyd terugdraai nie.Dit beteken nie die moeilike tye verdwyn nie,dit beteken wel jy laat dit jou ni...
13/06/2024

Choose joy!
Jy kan nie tyd terugdraai nie.
Dit beteken nie die moeilike tye verdwyn nie,dit beteken wel jy laat dit jou nie onderkry nie.







Address

Rooihuiskraal Road
Centurion
0154

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ruk soos jy lag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Ruk soos jy lag:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram