Elize Thirion Specialist Wellness Counsellor

Elize Thirion Specialist Wellness Counsellor * All Trauma, old and new
* Any stressful experience you have trouble negotiating
* Any loss you

   Asseblief, wees deel van die oplossing.  Nog praat en nog kommissies verander niks aan die slagting nie!
03/08/2025




Asseblief, wees deel van die oplossing. Nog praat en nog kommissies verander niks aan die slagting nie!

  Jy kan nooit weg hardloop van die verhale van jou lewe nie.  Maar jy KAN die pyn agter laat...
10/07/2025



Jy kan nooit weg hardloop van die verhale van jou lewe nie. Maar jy KAN die pyn agter laat...

   Rou loop sy eie pad!  'n Ander kan nie vir jou vertel hoe dit moet verloop nie.
09/07/2025




Rou loop sy eie pad! 'n Ander kan nie vir jou vertel hoe dit moet verloop nie.

   Asseblief!  Dis winter, dis koud, mens se gemoed raak baie suf wanneer dit so koud is.  Praat asseblief met iemand wa...
05/07/2025




Asseblief! Dis winter, dis koud, mens se gemoed raak baie suf wanneer dit so koud is. Praat asseblief met iemand wanneer jy sukkel. Hou vas aan hoop.

  Kyk altyd na jou gesondheid, veral na een of ander skok of skrik!
03/07/2025



Kyk altyd na jou gesondheid, veral na een of ander skok of skrik!

   Skep so bietjie asem voor die einde-vannie-jaar gejaag in skop!
30/06/2025




Skep so bietjie asem voor die einde-vannie-jaar gejaag in skop!

   **kOns kinders d**k dat die aanlyn lewe die werklikheid vertoon.  Leer asseblief ons kinders regte vaardighede.  Om s...
24/06/2025



**k
Ons kinders d**k dat die aanlyn lewe die werklikheid vertoon. Leer asseblief ons kinders regte vaardighede. Om sinvol te kommunikeer, om te luister, om te (probeer) verstaan. Respek.

  **kjeug Asseblief, moenie net kritiseer nie, doen moeite om kinders te laat verstaan dat hulle belangrik en kosbaar is...
23/06/2025


**kjeug

Asseblief, moenie net kritiseer nie, doen moeite om kinders te laat verstaan dat hulle belangrik en kosbaar is.

   Ons jongklomp word aan soveel goed bloot gestel waarvan ons skaars weet.  Wees bewus wanneer ons kinders in krisis is...
15/06/2025




Ons jongklomp word aan soveel goed bloot gestel waarvan ons skaars weet. Wees bewus wanneer ons kinders in krisis is! Asseblief.

   You don't need to struggle alone. Seek help, urgently before the struggle becomes to heavy.
12/06/2025




You don't need to struggle alone. Seek help, urgently before the struggle becomes to heavy.

   As ons glimlag, maak ons die wêreld 'n beter plek!
07/04/2025




As ons glimlag, maak ons die wêreld 'n beter plek!

  Vader is nie 'n kwaai ou man met 'n sweep nie, maar Hy het duur betaal vir jou vryspraak.
07/04/2025



Vader is nie 'n kwaai ou man met 'n sweep nie, maar Hy het duur betaal vir jou vryspraak.

Address

62 Ninow Road
Centurion
0185

Telephone

+27824110702

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elize Thirion Specialist Wellness Counsellor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Elize Thirion Specialist Wellness Counsellor:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram