28/03/2026
Another clinic fully trained and already changing lives
JMS Emotional Aid and Ozone therapy
Was such a privilege having you all here.
Review👇
Heidi
Dankie vir die praktiese wyse waarop jy ons toegerus het om nou ook 'n verskil te kan gaan maak in ander se lewens.
Jou opleiding is deeglik en het jy dit op 'n verstaanbare manier oorgedra. Dit het ons opgewonde gemaak om ook nou n nuwe ozone kliniek in excellence te wil begin.
Ons het so baie by jou geleer en is dankbaar dat jy bereid was om jou kennis met ons te deel.
Dankie ook dat jy soveel van jou menswees gegee het. Ons waardeer jou!
Jou opleiding is verseker n moet vir almal wat n suksesvolle Ozone kliniek wil maak werk!
Janda, Zelna, Suna en Charmaine 💧💧 Tiaan Kriel
JMS Emotional support and Ozone therapy