01/11/2025
MARKDAG by ZAO! Datum 1 November
Tyd: 08:00 – 12:00
Plek: Zambezi aftreeoord, Sefako Makgato 531, Montana
Kom geniet ’n heerlike oggend vol geselligheid, musiek en smullekker eetgoed! 🍰☕️
Wat wag op jou:
🎵 Teetuin & Lekker Musiek
🥞 Pannekoek & Minipannekoek
🍔 Vetkoek, Worsbroodjies & Sosaties
🍛 Kerrie en Rys, Javels, Samoesas & Wegneemetes
🍮 Nageregte, Roomys & Diabetiese Produkte
🍯 Droë Vrugte, Vars Vrugte & Groente
☕️ Koffie, Tee, Koekdrank
🍰 Koeke, Terte, Vrugtekoek, Kleingebak, Beskuit, Ystervarkies & Gemmerkoekies
En dis nie al nie!
Vind ook handgemaakte en unieke items soos:
🌱 Dagga produkte
🧶 Breiwerk, Klere, Baba vellies, Kussings, Tafeldoeke, Beanies, Kouse
🎨 Skilderye, Skrapboeke, Kaartjies, Juwele, Pêrels, Parfuum
📚 Boeke, Houtartikels, Boerseep, Handsakke, Beursies, Kasterolie … en nog vele meer!
🎄 Kom doen solank jou Kersinkopies!
Nooi al jou vriende, familie en kinders – daar’s iets vir almal!