Seed of Life NPC Cullinan

Seed of Life NPC Cullinan Hoop, genesing en uitreik na Cullinan en Rayton. Tydelike Hawe | Rehabilitasie | Herstel | Vernuwing.

Michael 063 905 4665 | michael@seedoflifenpc.co.za 🌱 www.seedoflifenpc.co.za

🌱 Het jy die onderhoud gemis? Luister hier!Gisteroggend was ek op GROOTfm 90.5 om te deel wat naby aan my hart lΓͺ: die h...
22/05/2026

🌱 Het jy die onderhoud gemis? Luister hier!

Gisteroggend was ek op GROOTfm 90.5 om te deel wat naby aan my hart lΓͺ: die herstel, hoop en toekoms van Seed of Life Huis Cullinan.

As jy nie kon inluister nie, hier is jou kans: πŸŽ™οΈ
πŸ‘‰ https://iono.fm/e/1678240

En die groot nuus: Projek Mosterd Saad Cullinan is nou LIVE! 🌻

Ons droom van 'n plek waar mense meer as net 'n dak oor hul kop kry: 'n plek van waarlike herstel, waardigheid en 'n nuwe begin.

Maar ons kan dit nie alleen doen nie. Ons het jou nodig.

Elke bydrae, groot of klein, plant 'n saad wat lewens verander.

πŸ’› Ondersteun ons hier:
πŸ‘‰ https://www.backabuddy.co.za/campaign/project-mustard-seed-cullinan

πŸ™ As hierdie boodskap jou hart raak, deel dit asseblief. Jy weet nooit wie se lewe daardeur verander kan word nie.

β€œWie twee kledingstukke het, moet dit deel met iemand wat nie het nie, en wie kos het, moet dieselfde doen.” - Lukas 3:11

🌱 Welkom 🌱Seed of Life NPC Cullinan is nou amptelik op Facebook! πŸŽ‰Hierdie bladsy is ons tuiste vir alles wat hier op ons...
19/05/2026

🌱 Welkom 🌱

Seed of Life NPC Cullinan is nou amptelik op Facebook! πŸŽ‰

Hierdie bladsy is ons tuiste vir alles wat hier op ons plot buite Cullinan gebeur - die stryd, die oorwinnings, die groei, en die lewens wat elke dag verander word.

Op 8,5 hektaar buite Cullinan het ons 'n plek geskep waar mense nie net kan herstel nie - maar kan herbou.

Tans is 7 inwoners besig om hul lewens een dag op 'n slag terug te wen.

Hierdie bladsy is hul verhaal. En joune ook, as jy deel wil wees.

πŸ‘‰ BackaBuddy-skakel kom binnekort β€” volg hierdie bladsy sodat jy dit nie mis nie!

🀝 Deel hierdie bladsy met jou netwerk

Address

2 Louwsbaken
Cullinan
1000

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seed of Life NPC Cullinan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share