28/08/2025
✨ And so our story comes to an end… ✨
To each and every one of you – thank you from the bottom of my heart for your trust and support over the years. ❤️ It has truly been a privilege to walk alongside you on your health and wellness journey, and I will always treasure the memories, progress, and connections made.
But now for the exciting news! 🎉
From the 1st of September, the practice will continue under the care of Joané Oosthuizen of Oosthuizen Biokinetics. You can look forward to fresh energy, new exercises, and an expanded range of services that will keep you moving, motivated, and stronger than ever!
Here’s to new beginnings and continued growth 🌱 💪🏻
——
✨ En so kom ons storie tot ’n einde… ✨
Aan elkeen van julle – baie dankie uit die diepste van my hart vir julle vertroue en ondersteuning oor die jare. ❤️ Dit was regtig ’n voorreg om saam met julle op julle gesondheids- en welstandspad te stap, en ek sal altyd die herinneringe en verhoudings wat ons gebou het, koester.
Maar nou vir die opwindende nuus! 🎉
Vanaf die 1ste September gaan die praktyk voort onder die sorg van Joané Oosthuizen van Oosthuizen Biokinetics. Julle kan uitsien na vars energie, nuwe oefeninge en ’n wyer reeks dienste wat julle aan die beweeg, gemotiveerd en sterker as ooit gaan hou!
Op ‘n nuwe begin en volgehoue groei 🌱💪