Dr DC Theron General Practitioner

Dr DC Theron General Practitioner General Practitioner

πŸ“£ Dr Andrea Duiker sluit haar by die praktyk aan vanaf 1 Oktober 2025. 🩺
16/09/2025

πŸ“£ Dr Andrea Duiker sluit haar by die praktyk aan vanaf 1 Oktober 2025. 🩺

31/07/2025

Baie dankie aan elkeen vir die pragtige verjaarsdagwense. Ek waardeer elke boodskap en goeie gedagte opreg. Julle het my dag sΓ³ spesiaal gemaak! πŸ’›

A heartfelt thank you to each and every one of you for the beautiful birthday wishes. I truly appreciated every message and kind thought. You made my day so special! πŸ’›

Des Theron

Liewe Dokter Des Theron Vandag vier ons nie net 'n 70ste verjaardag nie, ons vier ook die voorreg om elke dag deel te we...
30/07/2025

Liewe Dokter Des Theron

Vandag vier ons nie net 'n 70ste verjaardag nie, ons vier ook die voorreg om elke dag deel te wees van dr se lewe en werk. Meer as ’n baas, ’n mentor, ’n voorbeeld en ’n mens met ’n groot, opregte hart.

Dankie dat dr ons en almal altyd met respek en regverdigheid behandel, vir al die leiding en raad.

Mag hierdie mylpaaljaar gevul wees met vreugde, gesondheid en die wete dat dr ’n verskil maak – elke dag.

Baie geluk met die 70ste verjaardag!

Met waardering en bewondering,
Die personeelspan.

24/12/2024
🚩The practice will be closed on 25 & 26 December. πŸ“³ Call 064 205 4814 - only in case of an emergency. πŸ“Œ Please note: No ...
23/12/2024

🚩The practice will be closed on 25 & 26 December.

πŸ“³ Call 064 205 4814 - only in case of an emergency.

πŸ“Œ Please note: No after-hour or emergency consults will be available on 25 December.🌲

Address

Building 3A, Spar Centre, Cnr Of Voortrekker & Visser Street
De Aar
7000

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr DC Theron General Practitioner posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr DC Theron General Practitioner:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category