ACVV Sonder Sorge Tehuis / Old Age Home

ACVV Sonder Sorge Tehuis / Old Age Home ACVV Sonder Sorge Tehuis vir Bejaardes - gestig in 1954. Ons het selfsorg eenhede en 'n siekeboeg met 24h versorging.

Ons gekwalifiseerde Suster en Versorgers maak dit n prioriteit om elke Bejaarde met respek, liefde en deernis te versorg.

Wat 'n lekker oggend! De Aar Tuinbou het bietjie kom kuier! Kinders het opgetree met gediggies en pragtige dans. Dit was...
12/08/2025

Wat 'n lekker oggend! De Aar Tuinbou het bietjie kom kuier! Kinders het opgetree met gediggies en pragtige dans. Dit was nou waarlik n lekker bederf. Ons liewe Inwoners het dit baie geniet!

Lekker Vrouedag gehad! Dankie Mads vir die lekker kolwyntjies!
11/08/2025

Lekker Vrouedag gehad! Dankie Mads vir die lekker kolwyntjies!

Aan al die wonderlike Vroue!
09/08/2025

Aan al die wonderlike Vroue!

Baie dankie aan SAPU wat vandag vir Sonder Sorge kom kuier het met n paar benodighede. Was baie lekker om julle hier te ...
29/07/2025

Baie dankie aan SAPU wat vandag vir Sonder Sorge kom kuier het met n paar benodighede. Was baie lekker om julle hier te hĂȘ.

Lekker aand saam met Steve Hofmeyr.
26/07/2025

Lekker aand saam met Steve Hofmeyr.

Lekker gekuier saam met DSD vandag
24/07/2025

Lekker gekuier saam met DSD vandag

Bietjie gaan rondkrap vir n paar fotos
24/07/2025

Bietjie gaan rondkrap vir n paar fotos

Address

Visserstreet
De Aar
7000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Sonder Sorge Tehuis / Old Age Home posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram