
22/08/2024
Het jy geweet dat daar 8 sensoriese sisteme is en nie net 5 nie?🤷♀️
•Daar is 5 eksterne sisteme (tas, ouditief, visueel, smaak en reuk)
•En 3 interne sisteme (vestibulêr, propriosepsie en interosepsie).
Hou die blad oor die volgende paar dae dop vir meer inligting oor elke sisteem!