VVA Vredeshof

VVA Vredeshof Vredeshof is 'n tehuis vir bejaardes en bestaan al sedert 1988.

Die tehuis bied `n rustige en veilige tuiste vir die inwoners met ‘n versorgings eenheid asook selfversorgende eenhede.

02/06/2025
Internasionale Speletjiesdag 2025Never to old to play. Spesiale oomblikke saam inwoners om net te kan lag en saam pret h...
29/05/2025

Internasionale Speletjiesdag 2025
Never to old to play. Spesiale oomblikke saam inwoners om net te kan lag en saam pret hê.

Dankie aan elke personeellid vir julle onbaatsugtige diens wat julle lewer.
12/05/2025

Dankie aan elke personeellid vir julle onbaatsugtige diens wat julle lewer.

Moedersdag 11 Mei 2025. Liefde en omgee en ongelooflike kuier saam met spesiale MOEDERS. Dankie
11/05/2025

Moedersdag 11 Mei 2025. Liefde en omgee en ongelooflike kuier saam met spesiale MOEDERS. Dankie

Fliekdag in Bloemfontein.
11/05/2025

Fliekdag in Bloemfontein.

  DAG 2025
11/04/2025

DAG 2025

  MELKTERTDAG # VVA
11/04/2025

MELKTERTDAG # VVA

Vredeshof hou Jaarafsluiting. Lekker Lag en kuier saam mede inwoners en Beheerraad.Mag julle feesgety gevul wees met lie...
20/12/2024

Vredeshof hou Jaarafsluiting. Lekker Lag en kuier saam mede inwoners en Beheerraad.
Mag julle feesgety gevul wees met liefde,lag en saamwees en mag elke dag vir julle vreugde bring in 2025 wat voorlê.

Address

44 Niekerk Street
Dealesville
8349

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VVA Vredeshof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram