D&M Begrafnisdienste Delmas

D&M Begrafnisdienste Delmas 24uur beskikbaar tot u diens.Ons aanvaar alle begrafnispolisse. Hier kos die beste minder.Kontak ons by 0833651663/0832884709. Stoffel en Santie Swarts.

30/10/2025
18/10/2025

Ons groet Tannie Kittie

04/08/2025

Petronella, kontak my asb dringend. 0833651663. M Jacobs ook asb

02/08/2025

Ek was baie lanklaas op hierdie page en wil net graag vir almal laat weet dat D en M Begrafnisdienste heel aan die gang is . Ek wil net weer vra dat Martha Johanna Jacobs, Petronella en Johanna my dringend kontak. Dit is werklik baie belangrik en baie dringend

03/12/2024

Kan Petronella en J Gloy my asb drinfend kontak. 0833651663

25/06/2024

D en M Begrafnisdienste is nog altyd daar om u by te staan
Verassings, begrafnisse, polisse, kunsblomme asook inligting. Ons word nie beperk deur afstand nie.
0833651663 of 0832884709
Besterstraat 55 Delmas

18/04/2024

Ek besef hoe geseend is ons met D en M Begrafnisdienste by Besterstraat 55 Delmas. Terwyl ek besig is om n gesin by te staan met die reel van n diens hoor ek die koer van duiwe in die bome en kom een hallo se op die stoep.Dit is asof ek bewus word van die wonder van die son wat opkom en ook weer ondergaan. Wat n hemelse vrede ten spyte van hartseer en verlies.
Ons is 24/7 tot u beskikking en slegs n oproep ver. 0833651663. 0832884709

26/03/2024

Dit is amptelik.ons werk vanaf Besterstraat 55 Delmas vanaf 28 Maart 2024 totdat ek n meer geskikte plek kry.
Die hoofstraat is net te gevaarlik en hier is geen parkeerplek nie
Ons is nog stee
Ds net n oproep ver en dag en nag beskikbaar by D en M Begrafnisdienste
Tel 0833651663

Address

Third Street
Delmas
2210

Telephone

0832884709

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when D&M Begrafnisdienste Delmas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram