Tania van Eeden Dieetkundige/Dietitian

Tania van Eeden Dieetkundige/Dietitian Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tania van Eeden Dieetkundige/Dietitian, Medical and health, Dr Kotze en Smith se Spreekkamers, Despatch.

06/12/2023

Ek is opgewonde om met julle te deel dat die praktyk maak weer oop, maar die keer op Despatch by Dr Kotze en Smith se spreekkamers.
Ek sal slegs Woensdae middae beskikbaar wees vanaf 15:00-17:00.
Open 10 Januarie 2024.
Ek sien uit om Despatch gemeenskap te help met 'n gesonder leefstyl.

Jy verdien n platinum medalje🥇🥇🥇🥇VERSEKER PLUK JY DIE VRUGTE VAN JOU HARDE WERK EN NUWE LEEFSTYL!!!Jy maak my trots😁50KG...
31/01/2022

Jy verdien n platinum medalje🥇🥇🥇🥇

VERSEKER PLUK JY DIE VRUGTE VAN JOU HARDE WERK EN NUWE LEEFSTYL!!!

Jy maak my trots😁

50KG VERLOOR IN JAAR SE TYD 🥳🥳🥳🥳

4 Februarie is dit een jaar terug,wat jy besluit het genoeg is genoeg en jou hele mindset verander het om 'n leefstylver...
28/01/2022

4 Februarie is dit een jaar terug,wat jy besluit het genoeg is genoeg en jou hele mindset verander het om 'n leefstylverandering te maak ten opsigte van jou dieet en meer aktief te wees.

WHAT A TRANSFORMATION!!!!!! 💪💪

SUPERTROTS OP JOU!!!!!!

40KG VERLOOR!!!!🥇🥇

JY IS N INSPIRASIE!!!!!!

Ek is baie trots op een van my pasiënte wat 16.2kg verloor het in n maand se tyd. Sy is gefokus, oefen gereeld en volg n...
09/03/2021

Ek is baie trots op een van my pasiënte wat 16.2kg verloor het in n maand se tyd. Sy is gefokus, oefen gereeld en volg n gebalanseerde dieetplan sonder die gebruik van enige medikasie of inspuitings.Sy het die stap geneem om haar leefstyl aan te pas en te verander.

13/02/2021

Pregnancy awareness⁠

Oulike kosblik idees vir skoolkinders
09/02/2021

Oulike kosblik idees vir skoolkinders

18/01/2021

Hier volg n kort bekendstellingsvideo van my praktyk.
Share asb.
Ek is vir die volgende 2 weke enige tyd beskikbaar vir afsprake. 🍇🍉🍋🍌🍍🥑🍌

🎄Geseënde Kersfees🎄Mag 2021 n goeie jaar wees vol seëninge vir elkeen van julle op my blad🎉
25/12/2020

🎄Geseënde Kersfees🎄
Mag 2021 n goeie jaar wees vol seëninge vir elkeen van julle op my blad🎉

👶Babavoeding👶Meeste babas begin met vastekossies teen 6 maande.hier is so paar idees om vanaf 9 maande te begin met geso...
24/11/2020

👶Babavoeding👶
Meeste babas begin met vastekossies teen 6 maande.hier is so paar idees om vanaf 9 maande te begin met gesonde vingerkos opsies.🥑🍎

Baie dankie vir al die "likes".Share asb my blad sodat meer mense kan weet van my dienste.Slegs in die middae beskikbaar...
15/11/2020

Baie dankie vir al die "likes".
Share asb my blad sodat meer mense kan weet van my dienste.
Slegs in die middae beskikbaar vanaf Januarie 2021.

Ek open Januarie 2021 my praktyk saam met Leanne van der Merwe.Ons sien uit om ons dienste beskikbaar te stel aan die ge...
09/11/2020

Ek open Januarie 2021 my praktyk saam met Leanne van der Merwe.
Ons sien uit om ons dienste beskikbaar te stel aan die gemeenskap.
Ek sal slegs sekere middae beskikbaar wees vir konsultasies.
Kontak my gerus vir enige navrae.

Address

Dr Kotze En Smith Se Spreekkamers
Despatch
6220

Opening Hours

15:00 - 17:00

Telephone

+27836534925

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tania van Eeden Dieetkundige/Dietitian posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Tania van Eeden Dieetkundige/Dietitian:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram