Marie Meintjies Huis

Marie Meintjies Huis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Marie Meintjies Huis, Medical and health, 5 Elliott , Street, Despatch.

Here on our page are about the Marie Meintjies House care facility for old people, people with Alzheimer’s, Dementia, and or any kind of illnesses we deliver a service of outstanding care in a homely environment for people who need it.

Met gebroke harte en diep hartseer neem ons vandag afskeid van ons geliefde tannie Poppie 💔Dit voel onwerklik om te weet...
12/04/2026

Met gebroke harte en diep hartseer neem ons vandag afskeid van ons geliefde tannie Poppie 💔

Dit voel onwerklik om te weet dat haar stoel nou leeg gaan wees, dat haar stem nie meer deur die gange van ons ouetehuis sal eggo nie, en dat daardie sagte, liefdevolle glimlag wat soveel van ons dae ligter gemaak het, nou net ’n kosbare herinnering is.

Tannie Poppie was nie net ’n inwoner nie – sy was familie. Sy het ’n manier gehad om elke persoon spesiaal te laat voel, of dit nou met ’n vriendelike woord, ’n sagte laggie, of ’n eenvoudige handdruk was. Sy het liefde gegee sonder om iets terug te verwag, en haar hart was altyd oop vir almal om haar.

Daar was iets besonders aan haar teenwoordigheid… ’n kalmte, ’n warmte, ’n gevoel van “jy is nie alleen nie.” In moeilike tye het sy troos gebring, en in gelukkige oomblikke het sy saam gelag en die vreugde verdubbel. Haar lewe was ’n stille getuienis van omgee, deernis en opregte liefde.

Ons gaan die klein dinge mis – haar groete elke oggend, die manier hoe sy na jou sou luister asof jy die enigste persoon in die wêreld is, en hoe sy altyd iets mooi in elke dag kon raaksien. Dit is hierdie oomblikke wat nou soos skatkis-herinneringe in ons harte bly leef.

Aan haar familie – dankie dat julle haar met ons gedeel het. Ons kan nie die pyn van julle verlies wegneem nie, maar weet dat sy ongelooflik geliefd was en dat haar lewe ’n diep indruk op ons almal gelaat het. Ons dra julle in ons gebede en vra vir troos, krag en vrede in hierdie swaar tyd 🙏

Tannie Poppie, dankie vir elke glimlag, elke storie, elke oomblik van liefde wat jy so vrylik gegee het. Jou nalatenskap leef voort in elkeen van ons. Jy het ’n plek in ons harte wat niemand ooit sal kan vul nie.

Rus sag, liewe tannie Poppie 🌹
Jy sal vir altyd deel wees van ons familie… en vir altyd gemis word ❤️

BEDDENS BESKIKBAAR VIR NUWE INWONERS!✨ Ons verwelkom nou nuwe inwoners ✨Marie Meintjies Tehuis vir Versorging💛 Warm, omg...
12/04/2026

BEDDENS BESKIKBAAR VIR NUWE INWONERS!
✨ Ons verwelkom nou nuwe inwoners ✨

Marie Meintjies Tehuis vir Versorging

💛 Warm, omgee personeel
💛 Daaglikse geselskap
💛 Voedsame etes
💛 Huislike atmosfeer
💛 Waardigheid en respek

Gee vir jou geliefde ’n tuiste waar harte tuiskom en behoort. ❤️

📞 Kontak Gerus Matrone Dina
079 537 0646

Saturday, 17 January 2026 — our hearts were truly full 🤍We would like to extend our heartfelt appreciation to Shenaaz an...
19/01/2026

Saturday, 17 January 2026 — our hearts were truly full 🤍

We would like to extend our heartfelt appreciation to Shenaaz and her wonderful team from Adient for their generous and thoughtful donation to our old age home.

We were blessed to receive groceries, cleaning materials, and toiletries for our elderly residents. While these may seem like everyday items, they carry so much more meaning — they provide comfort, dignity, and reassurance to our elders, reminding them that they are cared for and not forgotten.

Each grocery item will help nourish our residents, every toiletry will support their daily comfort, and the cleaning materials will assist us in maintaining a clean, safe, and healthy environment for those in our care. These contributions make a real and lasting difference in the lives of our elders.

Acts of kindness like this remind us of the power of compassion and community. Thank you for your generosity, your care, and your willingness to make a difference. Your support truly touches hearts and helps us continue caring for our elders with love and dignity 🤍✨

31/12/2025

Voorspoedige nuwe jaar vir almal❤️mag die jaar net goeie dinge het wat vir elke persoon voorle,mag julle harte oorloop van liefde en seëninge. En mag die Here elke stap saam julle wees❤️

Marie Meitjies Familie

Katherine du Toit Dankie vir julle mooi woorde. Ons sien julle as familie en ons almal hier by Marie Meintjies Huis het ...
28/10/2025

Katherine du Toit Dankie vir julle mooi woorde. Ons sien julle as familie en ons almal hier by Marie Meintjies Huis het Papa Fanie uit ons harte baie lief gehad, sy lag en stoute grappies het altyd 'n glimlag op ons gesigte gesit, Hy sal altyd in ons harte bly.

Pa Fanie was 'n inwoner van Marie Meintjies Huis vir 6 jaar. 'n Mens kan net begin by die begin. Dina en haar personeel is absoluut amazing met hierdie ou mensies en die omgee en liefde wat hulle vir elke inwoner het wat oor hulle pad kom is oneindig. Ons vader is op 8 Oktober 2025 na ons moeder. Dis nou maar drie weke later en as ek so sit en d**k kan ek nie genoeg dankie se aan hulle nie. Hulle het pa met soveel liefde, omgee, respek en geduld behandel. Dementhia is een nare siekte. Maar hulle het hom soos hulle eie pappa hanteer. Soms was hy maar moeilik en ander dae rustig en vol lag. Na die einde waar hy net in die bed was het hulle hom so mooi versorg. Dina aan jou en elke personeellik kan ons nie genoeg dankie se vir wat julle doen nie. Ons sal julle huis oor en oor aan beveel want in julle sorg is die inwoners nie net 'n nommer nie hulle is familie.

🍬 Baie dankie aan die nuwe eienaars van die winkel op die hoek van Elliotstraat vir die lekker lekkerspakkies! Julle vri...
22/10/2025

🍬 Baie dankie aan die nuwe eienaars van die winkel op die hoek van Elliotstraat vir die lekker lekkerspakkies!
Julle vriendelikheid en omgee beteken vir ons wêreld! 💛

* Gr8 deals 4u despatch
* Bargains 4U

🍬 Thank you so much to the new owners of the shop on the corner of Elliot Street for the lovely sweet packs! Your kindness and care mean the world to us! 💛

Spa dag vir die dames
13/07/2025

Spa dag vir die dames

Lekker buite tee en koffie tyd
13/07/2025

Lekker buite tee en koffie tyd

Besoek van die kerstrok
13/07/2025

Besoek van die kerstrok

Moedersdag ete
13/07/2025

Moedersdag ete

Lekker uitstappie die springbokke
13/07/2025

Lekker uitstappie die springbokke

Kersete saam lions club
13/07/2025

Kersete saam lions club

Address

5 Elliott , Street
Despatch
6220

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marie Meintjies Huis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Marie Meintjies Huis:

Share