Rita's Versorginsoord

Rita's Versorginsoord 24 Hour Tender Loving Care

26/11/2021

Vandag moes ons Tannie Joan en Tannie Susan groet. Ons hoop julle bly lekker in jul nuwe tuiste. Ons sal nooi ooit vergeet.

18/11/2021

Dit is met groot hartseer dat ons besluit het om na 11jaar van versorging en die skep van 'n veilige en liefdevolle tuiste vir vele bejaardes-die tehuis toe te maak. Sr Rita Terblanche gaan nou rus en uiteindelik aftree. Namens my ma-baie dankie aan elkeen in jul vertroue in ons met jul geliefdes.

26/03/2020

Ons bid vanaand vir ons versorgers, kokke en skoonmakers wat nog moet werk toe kom om jul geliefdes te versorg en verseker te laat voel. Mag hulle in Jesus arms toegevou en beskerm word en sommer net BAIE DANKIE aan hulle in hierdie moeilike en onsekere tyd.

23/03/2020

Ons is op totale isolasie by die oord-ongelukkig kan familie nie meer besoek aflê nie. Ons vra omverskoning-dit het baie vinnig op ons afgekom.

Dit is vir die veiligheid van ons bejaardes wat baie hoe risiko is.

Almal kan steeds kontak, video oproepe maak en pakkies by hek afgee. Oord se nommer is 041 933 5755

Baie dankie vir almal se ondersteuning en samewerking.

Vanaand moes ons totsiens sê aan ons geliefde Tannie Doreen de Ridder.  Innige simpatie aan die familie.  Ons gaan haar ...
08/09/2019

Vanaand moes ons totsiens sê aan ons geliefde Tannie Doreen de Ridder. Innige simpatie aan die familie. Ons gaan haar verskriklik mis, maar gun haar haar haar plekkie in die hemel. Rus saggies Tannie.

11/08/2019
Thank you to the best staff any "tuishuis" can have!  We salute you!
24/02/2019

Thank you to the best staff any "tuishuis" can have! We salute you!

Dis Sag en In Vrede liefste Tannie Koekie.  Tannie gaan so 'n groot leemte laat by ons.  Ons harte is stukkend.
06/02/2019

Dis Sag en In Vrede liefste Tannie Koekie. Tannie gaan so 'n groot leemte laat by ons. Ons harte is stukkend.

Wat 'n voorreg om vandag aan tafel te kon sit met hierdie lieflike mensies!  Dankie ook aan ons personeel vir jul opoffe...
25/12/2018

Wat 'n voorreg om vandag aan tafel te kon sit met hierdie lieflike mensies! Dankie ook aan ons personeel vir jul opoffering, liefde en harde werk! Geseende Kersfees!

04/01/2018

Growing old is seriously no laughing matter. What I have learnt-have good medical cover, kids/family that has your best care possibly in mind. A little bit of savings to ensure you have pocket money and a little extra in case your day-to-day funds run out. Most of all-a son/daughter that will not misuse your life-earnings, but make sure you have proper care.

25/12/2017
Sjoe-so so lekker gesmul aan die heerlike kos vandag!
25/12/2017

Sjoe-so so lekker gesmul aan die heerlike kos vandag!

Address

30 Holland Street
Despatch
6220

Telephone

0419335755

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rita's Versorginsoord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram