Huis Spes Bona

Huis Spes Bona Huis Spes Bona is 'n aftreeoord vir persone bo 60 jaar. Die Tehuis bied enkel en dubbel kamers, woon

Die Inwoners is op 2 Oktober 2025 onthaal deur die Moerby Padstal. Iets lekker om te eet en te drink is voorgesit en elk...
09/10/2025

Die Inwoners is op 2 Oktober 2025 onthaal deur die Moerby Padstal. Iets lekker om te eet en te drink is voorgesit en elkeen het 'n geskenkie ontvang. Baie dankie aan die Vriendekring en Moerby Padstal, almal het dit baie geniet.

Baie dankie Amanda le Roux vir die foto's.

06/10/2025
Huis Spes Bona het op 12 September 'n baie suksesvolle voorligting deur ADASA aangebied. Emsie Malan het die voorligting...
15/09/2025

Huis Spes Bona het op 12 September 'n baie suksesvolle voorligting deur ADASA aangebied. Emsie Malan het die voorligting gedoen en die kleueters van Wilhelminas het die gaste vermaak met hul sang. Baie dankie aan almal wat dit bygewoon het en gehelp het om fondse vir ADASA Noordkaap in te samel.

Op Dinsdag 9 September 2025 het Christelike studente van die Universiteit van Stellenbosch kom kuier. Hulle het met tone...
12/09/2025

Op Dinsdag 9 September 2025 het Christelike studente van die Universiteit van Stellenbosch kom kuier. Hulle het met toneelspel en sang die inwoners vermaak, voordat hulle saam met hulle gekuier en gesels het.
Baie dankie aan Ken Dugmore wat dit gereƫl het, die Inwoners het dit baie geniet.

Huis Spes Bona vier Alzheimer's maand met "pers" bome. Hou die spasie dop vir nog aktiwiteite wat beplan word.
02/09/2025

Huis Spes Bona vier Alzheimer's maand met "pers" bome. Hou die spasie dop vir nog aktiwiteite wat beplan word.

01/09/2025
Baie dankie julle, die Inwoners het dit baie geniet!!!
01/09/2025

Baie dankie julle, die Inwoners het dit baie geniet!!!

Address

601 Loch Roper Street
Douglas
8730

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Spes Bona posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Spes Bona:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram