
05/08/2024
Die Brand Surgeon Market Research is op soek na eerstetaal Afrikaanssprekende mense, wat in Suid-Afrika woon (ons verkies mense wat nie in Johannesburg bly nie) om deel van 'n opwindende projek te wees, wat oor die Afrikaanse taal, sy mense, hul identiteit, welstand en kultuur in SA gaan.
Dit sal omtrent 30 minute neem om alles te voltooi en ons sal jou tyd en insigte baie waardeer. As jy graag wil deelneem, gebruik asseblief hierdie skakel en vra gerus of jou vriende en familie ook wil deelneem.
Ons sal graag jou terugvoer wil kry en as jy die opname voltooi, sal jy in 'n gelukkige trekking gevoeg word om die volgende kontantpryse te kan wen.
1ste prys R2500 ete vir 4
2rde prys R1500 ete vir 3
3rde prys R1000 ete vir 2
https://surveys.thebrandsurgeon.co.za/s/32-2024-Pr-Afrikaner-culture-and-identity/tt-L3cd7