03/11/2025
Van die noorde van Namibië af wys boer Jannas Potgieter hoekom hy Yara se aanvullings met vertroue gebruik — in die voerkraal én op die veld.
Hy deel hoe hy die verskil in kondisie, groei en prestasie sien, jaar ná jaar.
“Probeer Yara… hulle is net beter.” – Jannas
Dankie vir die ondersteuning en vir jou vertroue in ons produkte. Dis ’n voorreg om deel te wees van jou sukses.