Unofficial: Bethesda

Unofficial: Bethesda Bethesda is an outreach for individuals in community with a limitation. The limitation can be physi

Die projek reik uit in die gemeenskap na persone met een of ander beperking (gestremdheid). Hierdie beperking kan fisies, emosioneel, intellektueel of geestelik wees Die beperking kan permanent of tydelik wees. Ons breë definisie van ‘n beperking sluit persone in wat om een of ander rede uitgesluit is of voel van die gemeenskap waar hulle woon asgevolg van hul “beperking”. Die lede van die projekspan reik uit deur met sulke persone vriendskappe te sluit aangesien jy slegs deur persoonlike betrokkenheid Jesus se hande en voete wees. Hierdie persone se beperking veroorsaak gewoonlik dat hulle inkomste te klein is om al hul noodsaaklike uitgawes te dek. Die projek maak dit moontlik om hierdie probleem te oorbrug deur vir hulle noodsaaklike artikels aan te koop, soms ‘n luuksheid wat hul lewenskwaliteit verbeter, mediese koste te dek, of om in enige ander persoonlike behoefte te voorsien. Die Betesda projek finansier PerdePret (f) ‘n aktiwiteit met perde vir blootgestelde persone waar interaksie met perde fasiliteer word. Kinders van Durbanville Kinderhuis en persone uit die gemeenskap spandeer tyd saam met perde en leer van hulle gedrag, versorging en word op perderitte geneem. Dit is bekend dat interaksie met perde groot terapeutiese waarde het vir persone met ‘n verskeidenheid van beperkinge. Ons volg God se plan vir hierdie projek en verwelkom mense wat geroep voel om persoonlike betrokke te raak en ook finansiële bydraes te maak om in materiële behoeftes te voorsien. Die hoof inkomste van die projek is toekennings uit die Geloofsoffers van Bergsig gemeentelede .. Hans Human Tel: 082 549 0518 epos: hansjhuman@gmail.com
Soli Deo Gloria

Address

Durbanville
7550

Telephone

+27825490518

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Unofficial: Bethesda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Unofficial: Bethesda:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram