The Autism Fountain

The Autism Fountain 🌈 The Autism Fountain 🌈
A space for verbal & non-verbal autistic children who find mainstream schools overwhelming.

We offer personalised support in a calm, inclusive environment. πŸ’™
East London, Kuilsriver and Pretoria!

25/02/2026

Namakwa Outistiese Skool gee om! Nou ook registreer as IMPAQ tutor centre in Vredendal!
boarding facilities

25/02/2026

The Autism Fountain cares!
boarding facilities

19/02/2026

Beste Ouers

Weereens baie dankie vir die vertroue wat u in Namakwa Outistiese Skool stel deur u kind by ons in te skryf. Ons waardeer elke gesin wat deel vorm van ons skoolgemeenskap opreg.

Ons wil graag die volgende onder u aandag bring:

Ons werk uitsluitlik met kinders wat met outisme gediagnoseer is. Elke leerder wat by ons ingeskryf word, moet ’n mediese verslag van ’n gekwalifiseerde praktisyn voorsien wat die diagnose bevestig. Hierdie fokus maak dit moontlik om ’n gestruktureerde, veilige en begripvolle omgewing te skep waar ons kinders gelukkig is en werklik floreer.

Ons is dankbaar om te sien hoe baie kinders reeds binne ’n paar weke merkwaardige vordering toon in hul gedrag en aanpassing. Dit is vir ons ’n voorreg om deel te wees van hul groei.

Ons wil egter ouers daarop wys dat u kind se vordering grootliks te danke is aan die spesialis-omgewing waarin hy/sy tans funksioneer β€” tussen ander outistiese kinders, met konsekwente roetines en gestruktureerde ondersteuning. Dit beteken nie noodwendig dat dieselfde gedrag of vordering by ander instansies gehandhaaf sal word nie.

Sou u as ouer besluit om u kind by die skool te onttrek, staan dit u uiteraard vry om dit te doen. Dit is egter die beleid van Namakwa Outistiese Skool dat leerders wat onttrek word, nie weer later heringeskryf kan word nie. Die rede hiervoor is dat onderbrekings in roetine en omgewing dikwels ’n negatiewe invloed op ’n outistiese kind se stabiliteit en gedrag kan hΓͺ.

Ons hoop op u begrip in hierdie verband en sien daarna uit om saam met u te werk tot voordeel van u kind.

Baie dankie vir u volgehoue ondersteuning.

Vriendelike groete
Namakwa Outistiese Skool

16/02/2026

The Autism Fountain and Namakwa Outistiese Skool is my dream come true! Without the Lord nothing is possible! autism CAPS

13/02/2026

Valentine’s Day East London

04/02/2026

The Autism Fountain cares … #

26/01/2026

Did you know even a non-verbal autistic child can count?

21/01/2026

As Founder and Director of The Autism Fountain I wrote this song to all the autistic teachers. Soon to be released on all music platforms under Country Lynn

Address

Main Branch/11 Osborne Road, Selborne
East London
5213

Telephone

+27784595343

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Autism Fountain posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to The Autism Fountain:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram