06/10/2025
Dit is weer tyd vir ons jaarlikse
π₯π₯π₯ Tafelverkoping π₯π₯π₯
Almal wat ons jaarliks in hierdie tyd ondersteun WEET dis nie iets om op uit te mis nie! π€ Groot afslag op produkte uit amper alle reekse wat ons aanhou. π€© Die tafels gaan kreun onder die wonderlikste goeters. π
Hierdie week:
βοΈ Deel Een (Op die stoep) βοΈ
Vandag 10h00 tot 16h00
Dinsdag 8h00 tot 16h00
Woensdag 8h00 tot 16h00
βοΈ Deel 2 (In die winkel) βοΈ
Donderdag 8h00 tot 16h00
Vrydag 8h00 tot 16h00.
Onthou asb geen WhatsApp of aanlyn bestellings. Aanbiedings geld slegs op aankope in die winkel en net solank voorraad hou. π·π»πͺ»