17/09/2025
ADMIN EN ONTVANGS POS BESKIKBAAR by Jocor Dental.
Ervaring in daaglikse kantoor administrasie en ontvangs is ‘n vereiste. Applikante met boekhouding, rekeninge en debiteure bestuur sal voorkeur ontvang. Salaris is onderhandelbaar in lyn met kwalifikasies, vaardighede en werkservaring. Begin datum 1 Oktober 2025.
AU PAIR / KINDEROPPASSER POS BESKIKBAAR vanaf 1 Desember 2025. Eie vervoer en bestuur lisensie ’n vereiste. Applikante met vorige ervaring en agtergrond in kinderopvoeding sal voorkeur geniet
Stuur cv’s na drjocor@gmail.com