Koedoe Pharmacy

Koedoe Pharmacy Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Koedoe Pharmacy, Medical Center, 48 Jan Leestr, Ellisras.

πŸ›‘οΈπŸ’₯ FLU SEASON? NOT IN THIS HOUSE. πŸ’₯πŸ›‘οΈBring the whole crew. Protect what matters.The Flu Vaccine for the Whole Family is...
31/03/2026

πŸ›‘οΈπŸ’₯ FLU SEASON? NOT IN THIS HOUSE. πŸ’₯πŸ›‘οΈ

Bring the whole crew. Protect what matters.
The Flu Vaccine for the Whole Family is NOW AVAILABLE!!β€” fast, safe, and ready when you are.

From little superheroes to everyday heroes β€” everyone deserves protection. πŸ’‰βœ¨

🎨 Bright. Bold. Powerful protection.
πŸ’₯ One visit. Whole family covered.
πŸ›‘οΈ Because prevention is the real superpower.

Don’t wait for the flu to hit β€” get ahead of it.πŸ”‹

21/03/2026
Drop it Fizz it Drink it πŸ’₯Boost Your Immunity with Flumune C πŸŠπŸ’ŠStay healthy and energized with Flumune C & Flumune C Plu...
11/03/2026

Drop it Fizz it Drink it πŸ’₯

Boost Your Immunity with Flumune C πŸŠπŸ’Š
Stay healthy and energized with Flumune C & Flumune C Plus effervescent tablets. Simply dissolve in water for a refreshing orange-flavoured drink packed with Vitamin C and immune-supporting nutrients.

βœ” Easy to take
βœ” Refreshing taste
βœ” Suitable for ages 12+

Support your immune system the simple way with Flumune C. πŸ’§βœ¨

Chane Burbidge 🧁πŸ₯³
20/02/2026

Chane Burbidge 🧁πŸ₯³

Dankie vir julle harde werk!πŸ’ͺDat julle Koedoe Apteek skoon, veilig en verwelkomend hou.🌟
07/02/2026

Dankie vir julle harde werk!πŸ’ͺDat julle Koedoe Apteek skoon, veilig en verwelkomend hou.🌟

Laaste raaisel vir die dag comment as jy weet wie ek is !πŸ˜β€™n Groot glimlag wat almal welkom laat voel πŸ˜β€™n Waterbottel al...
06/02/2026

Laaste raaisel vir die dag comment as jy weet wie ek is !😁

’n Groot glimlag wat almal welkom laat voel 😁

’n Waterbottel altyd naby πŸ’§

En altyd nuuskierig, altyd besig πŸ’­βš‘

Apteek-dae vol sorg πŸ’ŠπŸ’–

Hou van leer en nuwe dinge πŸ“šβœ¨

Passie vir sport en oefen πŸ’ͺπŸ½πŸƒβ€β™€οΈ

Kragtig, deursettingsvermoΓ« en never give up πŸ”₯

My pittie aan my sy 🐢

lojaal, lief en vol persoonlikheid 🐾

Dis my vibe – energie, lag en ’n groot hart ✨❀️

Aangesien julle so goed raai kom ons kyk of julle my herken😁Ek hou die comments dop🧐 πŸ‘‡β€™n Groot glimlag πŸ˜β€™n Koppie koffie...
06/02/2026

Aangesien julle so goed raai kom ons kyk of julle my herken😁Ek hou die comments dop🧐 πŸ‘‡

’n Groot glimlag 😁

’n Koppie koffie β˜•

En ’n hart wat oorloop πŸ’–

Sterk persoonlikheid, altyd reg vir ’n uitdaging πŸ’ͺ

’n Bok vir sport – gee nie maklik tou op nie πŸƒβ€β™€οΈπŸ”₯

Apteek-lewe, mamma-liefde πŸ’ŠπŸ‘Ά

My kinders = my alles ✨

Dis my tipe geluk –
krag, speel en baie liefde 🌸❀️

Raai wie kan dit wees & comment jou antwoord !😁Hier is n paar clues πŸ‘‡Nuuskierig van aard ✨My Frenchie, my gunsteling β€œme...
06/02/2026

Raai wie kan dit wees & comment jou antwoord !😁
Hier is n paar clues πŸ‘‡

Nuuskierig van aard ✨

My Frenchie, my gunsteling β€œmens” 🐢 (hy d**k hy’s die baas… en hy is πŸ‘‘)

Hou van skryf ✍️, lag πŸ˜„, en gooi soms ’n joke 😜

Apteek-meisie met ’n sagte hart πŸ’ŠπŸ’–

Chill & Netflix soos n proπŸ“ΊπŸΏ

see 🌊, avontuur πŸš—πŸ’¨, roadtrips = my happy place

My ma? My biggest fan πŸ’–πŸ˜

En natuurlik… ek love my bonsai πŸͺ΄

Comment as jy weet wie ek is! 😁Hier is n paar clues πŸ‘‡β€™n Boek in die hand πŸ“šβ€™n Snack in die ander πŸͺBaie gesels en selfs me...
06/02/2026

Comment as jy weet wie ek is! 😁
Hier is n paar clues πŸ‘‡

’n Boek in die hand πŸ“š

’n Snack in die ander πŸͺ

Baie gesels en selfs meer lag πŸ˜„

En my dogtertjie wat my hart laat spring van vreugde πŸ‘ΆπŸ’–

Milo πŸ₯› is my kragdrank van die dag! ✨

Tussen pille en pligte sorg ek met ’n groot hart πŸ’ŠπŸ’™

Dis my tipe geluk – vol liefde, lag, snackies en lekker oomblikke 🌸❀️

Familie eerste – my kinders en kleinkinders is my grootste trots ❀️Bestuurder van nature β€” hou dinge aan die gang (en al...
05/02/2026

Familie eerste – my kinders en kleinkinders is my grootste trots ❀️

Bestuurder van nature β€” hou dinge aan die gang (en almal op hulle tone) πŸ—‚οΈπŸ˜„

Volkswagen Beetles laat my glimlag, elke keer πŸš—πŸ’™

Kreatiwiteit is nie ’n stokperdjie nie, dis wie ek is βœ‚οΈπŸ§Ά

Van idees tot detail β€” as dit mooi is, moet dit ook werk ✏️✨

Elke dag ’n bietjie orde, ’n bietjie chaos, en baie planne β˜•πŸ“‹

Address

48 Jan Leestr
Ellisras
0555

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koedoe Pharmacy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Koedoe Pharmacy:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category