Zandri Grimbeek Registered Counsellor

Zandri Grimbeek Registered Counsellor As a HPCSA Registered counsellor (M. Soc. Sc; M.

SW) I work with adults and a variety of behavioural, scholastic and emotional problems in children three years and older.

Zellie my leespellie- skoolgereedheid boekie vir graad R leerders
13/02/2026

Zellie my leespellie- skoolgereedheid boekie vir graad R leerders

13/02/2026

Zellie se skoolgereedheid boekie

HOËRSKOOL TRIO KROONSTAD– Graad 8 StudiegroepWat ’n voorreg om vir twee dae saam met hierdie Graad 8-leerders te kon wer...
12/02/2026

HOËRSKOOL TRIO KROONSTAD– Graad 8 Studiegroep

Wat ’n voorreg om vir twee dae saam met hierdie Graad 8-leerders te kon werk!

Hulle het met soveel entoesiasme deelgeneem.

Ons het gefokus op:
📚 slimmer leer
🧠 beter geheue-tegnieke
⏱️ tydsbestuur
🎯 selfvertroue in toetse en eksamens

Dankie Hoërskool Trio vir julle positiewe energie!






Studytoolbox studiemetodes Graad 4 – ’n nuwe seisoen van groei 🌱Die oorgang na Graad 4 is ’n groot mylpaal. Kinders begi...
11/02/2026

Studytoolbox studiemetodes

Graad 4 – ’n nuwe seisoen van groei 🌱

Die oorgang na Graad 4 is ’n groot mylpaal. Kinders begin meer selfstandig werk, nuwe vakke ontdek en hul eie leerstyl ontwikkel. Dis ’n tyd van groei, selfvertroue bou en nuwe vaardighede aanleer.

Met bietjie aanmoediging en roetine leer kinders dat hulle opsommings kan baas raak.

11/02/2026

ST MICHAELS SCHOOL BLOEMFONTEIN

Grade 8 is a new beginning – and with the correct study methods, learners can feel confident, focused and ready to succeed.

Study smarter, stay organised and reach your full potential!

10/02/2026

ST ANDREWS SCHOOL BLOEMFONTEIN

Grade 8: Study smarter, not harder

Summaries and study tools are your secret weapons!

They help you:
• understand faster
• remember longer
• revise with confidence
When you turn your notes into summaries, mind maps, flashcards or key-point lists, your brain learns actively — not just by reading.

Small tools = big results.
Consistency beats cramming.

04/12/2025

🌟 CLOCOLAN LAERSKOOL – GEREED VIR GRAAD 4! 🌟
Graad 3 Studietoolbox-program

Baie trots op hierdie maats!

Baie dankie vir die voorreg om ons graad 3-maats gereed te kry vir hulle groot oorgang na graad 4.

Wat doen ons in die Studietoolbox werkswinkel?
Ons help leerders om selfversekerd, georganiseerd en onafhanklik die nuwe uitdagings van die intermediêre fase aan te pak.

📘 Studietegnieke:
Hoe om te leer, opsommings te maak en sleutelwoorde te identifiseer.

⏰ Tydsbestuur:
Praktiese maniere om skoolwerk, projektye en huiswerk slim te beplan.

🧠 Konsepbegrip:
Ons oefen hoe om moeiliker begrippe te breek in kleiner dele.

📚 Lees- en luisterstrategieë:
Leerders leer hoe om aktief te lees en inligting vinnig vas te vang.

🗂️ Organisering en fokus:
Van netjiese boeke tot slimmer maniere om take te benader — ons bou goeie gewoontes vir graad 4 en verder.

✨ Die Studietoolbox gee elke maat die gereedskap om met selfvertroue te groei, leer en presteer. Ons sien uit om julle te sien blom!

03/12/2025

🌟 STUDYTOOLBOX – STUDIEVAARDIGHEIDSWERKSWINKEL 🌟

Graad 3 → Graad 4 Oorgang

Dit was só lekker om die Graad 3 maats toe te rus vir die groot sprong na Graad 4!

Wat het ons gedoen?
✔ Praktiese studiemetodes wat maklik is om te onthou
✔ Tydsbestuur-vaardighede om hul werk beter te beplan
✔ Organisasie tegnieke om skooltake, lêers en boeke netjies en stresvry te hou
✔ Speletjies, aktiwiteite en wenke om leer LEKKER te maak!

01/11/2025

🎒 StudyToolbox Werkswinkels: Gereed vir Graad 4!

Graad 3 is amper klaar – en dis tyd om gereed te maak vir die groot stap na Graad 4! Die StudyToolbox-werkswinkels help leerders om met selfvertroue oor te gaan na die volgende fase van hul skoolloopbaan.

In hierdie prettige en interaktiewe sessies leer kinders:
✏️ hoe om slim te beplan en te organiseer
📚 hoe om beter te lees, te verstaan en te onthou
🧠 eenvoudige leerstrategieë wat leer maklik en lekker maak
💬 en hoe om met selfvertroue vrae te vra en antwoorde te gee.

Met StudyToolbox se hulp is leerders gereed vir die nuwe uitdagings van Graad 4 🙌🏻

21/10/2025

Die oorgang van Graad 3 na Graad 4 is ’n belangrike mylpaal in elke kind se skoolloopbaan.

StudyToolbox-werkswinkels bou ’n stewige grondslag vir leer.

Ons StudyToolbox-werkswinkels is spesiaal ontwerp om Graad 3-leerders (en hul ouers) voor te berei vir die akademiese eise van Graad 4. In hierdie praktiese sessies leer kinders:

Hoe om hul werk te beplan en te organiseer

Basiese studietegnieke soos opsomming en memorisering

Hoe om aandag en fokus te verbeter

Selfvertroue in hul eie leervermoë te ontwikkel

Ons werk ook saam met ouers om tuis ondersteuning te bied en ’n positiewe leeromgewing te skep.

Laat jou kind voorbereid en vol vertroue Graad 4 aanpak!

➡️ HOËRSKOOL REITZ  ➡️ VAKKEUSE ASSESSERING Groot voorreg om saam met Hoërskool Reitz te werk!Ons is besig met die vakke...
02/09/2025

➡️ HOËRSKOOL REITZ
➡️ VAKKEUSE ASSESSERING

Groot voorreg om saam met Hoërskool Reitz te werk!

Ons is besig met die vakkeuse assesserings vir die Graad 9-leerders en sien uit daarna om die leerders en hulle ouers te sien by die groep terugvoeringsessie in Oktober.

Dankie aan die Reitz personeel vir julle gasvryheid!

🌐 Harrismith High School 🌐 Grade 9 Subject Choice Assessment Excited to be working with the Grade 9 learners at Harrismi...
02/09/2025

🌐 Harrismith High School
🌐 Grade 9 Subject Choice Assessment

Excited to be working with the Grade 9 learners at Harrismith High School as they explored their strengths, interests and future career possibilities through our subject choice assessment process.

We are looking forward to the Group Feedback Session in September.

There we will dive deeper into the results, unpack what they mean and guide learners in making confident, informed subject choices for Grade 10 year and beyond.

Address

Maluti Health Allied Building Fonteinstreet 79
Ficksburg
9730

Telephone

083 699 3611

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zandri Grimbeek Registered Counsellor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Zandri Grimbeek Registered Counsellor:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category