22/12/2025
N "gesonder" opsie vir n vakansie brownie.
* 1 Koppie Greek yogurt
* 2 eiers
* 1/2 Koppie cocoa poeier
* 1/2 Koppie Henning
* 1/2 tlp bakpoeier
* 1/4 koppie dark choc chips
Meng alles mooi saam en bak vir 20 min op 175 grade.