Yara South Africa

Yara South Africa Yara Africa Fertilizer in South Africa provides agricultural producers with the best quality crop nutrition (fertilizer) solutions.

A complete range from granular, liquid, water soluble to foliar feeds are available.

๐—ช๐—ถ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฒ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฒ๐—ป ๐—ถ๐˜€ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ. ๐—๐—ผ๐˜‚ ๐—”๐— ๐—œ๐——๐—”๐—ฆ ๐—ผ๐—ผ๐—ธ!๐˜ ๐˜ข๐˜ณ๐˜ข๐˜๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ขยฎ ๐˜ˆ๐˜”๐˜๐˜‹๐˜ˆ๐˜šยฎ is op pad en arriveer op 3 Mei in die hawe van Kaapstad, reg vir...
30/04/2026

๐—ช๐—ถ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ฒ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฒ๐—ป ๐—ถ๐˜€ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ. ๐—๐—ผ๐˜‚ ๐—”๐— ๐—œ๐——๐—”๐—ฆ ๐—ผ๐—ผ๐—ธ!

๐˜ ๐˜ข๐˜ณ๐˜ข๐˜๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ขยฎ ๐˜ˆ๐˜”๐˜๐˜‹๐˜ˆ๐˜šยฎ is op pad en arriveer op 3 Mei in die hawe van Kaapstad, reg vir ons klante se wintergraantyd se topbemesting.

๐ŸŒพ ๐—ฌ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฎ ๐˜„๐—ฒ๐—ป๐˜€ ๐—ฎ๐—น ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ช๐—ฒ๐˜€-๐—ž๐—ฎ๐—ฎ๐—ฝ๐˜€๐—ฒ ๐—ด๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐—ฏ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ป ๐˜ƒ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐˜€๐—ฝ๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ๐—ถ๐—ด๐—ฒ ๐˜€๐—ฒ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฒ๐—ป ๐˜๐—ผ๐—ฒ.

Geluksburg-mielies en sojas in Februarie, groei gesond met Yara!๐ŸŒฝ๐ŸŒฑDaar is min dinge so mooi soos lande wat krag uitstraa...
28/04/2026

Geluksburg-mielies en sojas in Februarie, groei gesond met Yara!๐ŸŒฝ๐ŸŒฑ
Daar is min dinge so mooi soos lande wat krag uitstraal.

๐Ÿ“Geluksburg, KwaZulu-Natal

๐ŸŒฝ Hierdie foto is gevat toe die mielies in Weenen net begin staan het in December ๐ŸŒฑ Reg gevoed. Reg op koers.๐Ÿ“Weenen, Kw...
27/04/2026

๐ŸŒฝ Hierdie foto is gevat toe die mielies in Weenen net begin staan het in December ๐ŸŒฑ

Reg gevoed. Reg op koers.

๐Ÿ“Weenen, KwaZulu-Natal

๐ŸŒณ Macadamia-bome in volle blom ๐ŸŒธ๐ŸฅฅVir โ€™n gesonde blom en konsekwente neutset is gebalanseerde blaarvoeding van kritieke b...
24/04/2026

๐ŸŒณ Macadamia-bome in volle blom ๐ŸŒธ๐Ÿฅฅ
Vir โ€™n gesonde blom en konsekwente neutset is gebalanseerde blaarvoeding van kritieke belang.

Met YaraVitaโ„ข blaarvoedingsprodukte kry macadamiaโ€™s die regte voeding op die regte tyd โ€” wat opbrengs en kwaliteit ondersteun.
Met kundige agronomiese advies help Yara jou om die beste uit elke seisoen te kry.

22/04/2026

Vandag is Wรชreld Aardedag. By Yara glo ons dat gesonde grond die grondslag is van 'n gesonde planeet.

Kwaliteit wat jy kan sien รฉn proe! Goeie voeding is die hart van elke suksesvolle wingerd. Met die kragtige kombinasie v...
22/04/2026

Kwaliteit wat jy kan sien รฉn proe!

Goeie voeding is die hart van elke suksesvolle wingerd. Met die kragtige kombinasie van YaraTeraโ„ข CALCINITโ„ข en YaraLivaโ„ข verseker ons dat elke tros die nodige kalsium en stikstof kry vir optimale korrelontwikkeling.

Vir daardie finale hupstoot in gehalte, voeg ons YaraVitaโ„ข STOPITโ„ข by om uitsonderlike fermheid en โ€™n langer raklewe te verseker. Vir die professionele produsent gaan dit oor meer as net โ€™n oes โ€“ dit gaan oor uitnemendheid in elke boks wat die mark bereik.
Hoe vorder die druiwe-oes in jou streek? Laat hoor van jou of deel โ€™n foto in die kommentaar! ๐Ÿ‘‡

Gehalte druiwe begin by presisie. ๐Ÿ‡โœจ
20/04/2026

Gehalte druiwe begin by presisie. ๐Ÿ‡โœจ

Braam se eie mielies staan trots in Januarie! ๐ŸŒฝโœจPassie en die regte voeding in aksie. Daar is min dinge so bevredigend s...
17/04/2026

Braam se eie mielies staan trots in Januarie! ๐ŸŒฝโœจ
Passie en die regte voeding in aksie. Daar is min dinge so bevredigend soos โ€™n land wat getuig van harde werk.

Wat is julle mielieplanne die jaar?

YaraRegaโ„ข isnโ€™t just another fertiliser; itโ€™s built for efficiency, compatibility, and results.โ€‹- Fully compatible with ...
14/04/2026

YaraRegaโ„ข isnโ€™t just another fertiliser; itโ€™s built for efficiency, compatibility, and results.โ€‹

- Fully compatible with fertigation systemsโ€‹

From the bag to your crops, every detail of YaraRegaโ„ข is designed to help you grow better, smarter, and faster.

Reach out to us to find out more!

13/04/2026

Powering up your potato yield! ๐Ÿฅ”๐Ÿ”‹
YaraVitaโ„ข CROP BOOSTโ„ข provides the essential nutrients to drive early growth and tuber set. Simple, effective, and built for the professional producer.

How is the potato season looking in your neck of the woods? Let us know below! ๐Ÿ‘‡

10/04/2026

New feature loadingโ€ฆ โณ

Smarter farming.
Better insights.
All in your pocket.

Launching soon on Yara AllFarm.


Address

Brackengate Business Park 4 London Circle
Four Ways
7560

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Yara South Africa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Yara South Africa:

Share