23/01/2025
So ongelooflik trots op jou harde werk, deursettingsvermoe en getrouheid. Desember vakansie hard geoefen en vasberade om weer te kan loop. Ek het hierdie raak gelees en dis so gepas vir jou:
"As jy leer hoe om jou innerlike motivering te bemeester, sal jy ook leer hoe om al die terugslae in die lewe te hanteer. Jy sal leer om jouself te inspireer, om altyd 'n pad vorentoe te vind, nuwe ervarings vir jouself te skep en jou drome te volg"
Mag al jou drome die jaar waar word!!! Ons is so lief vir jou.