
04/08/2025
Ek en Dirk Visser het vir die Turkana 3 Safari Challenge 2025/26 'n ou historiese brug en ons eerste Geocache gekry. Dit is soos 'n skattejag en baie opwindend. Daar was so klein verrassingtjie of twee op die pad, maar verder was die dag baie geseend.
Ek was baie opgewonde oor vandag. Ek en Dirk het na ons eerste Geocache gaan soek vir die Turkana Safari Challenge 3. Dit was 'n eerste vir my en het dit nog...