Get Classic Pty Ltd

Get Classic Pty Ltd For All Funeral Benefit Cover

‼️Kry vandag 'n KLASSIEKE polis‼️-Dekkings vanaf R5000 tot R30000-Vanaf 18 tot 84-Geen Administratiewe Fooie nie-Geen Aa...
06/01/2025

‼️Kry vandag 'n KLASSIEKE polis‼️

-Dekkings vanaf R5000 tot R30000
-Vanaf 18 tot 84
-Geen Administratiewe Fooie nie
-Geen Aansluitingsfooi nie

🔥ONS GAAN SO VÊR OM SELFS JOU TE HELP OM 'n BEKOSTIGBARE BEGRAFNIS TE KRY🔥

➡️AS JY IN GEORGE IS,KOM ONS TOT BY JOU⬅️

Get Classic Pty Ltd - JY IS BEDEK MET UITNEMENDHEID‼️GET A CLASSIC FUNERAL POLICY‼️

Kontak Besonderhede:
📧getclassic22@gmail.com
📲0832385552
📲0840820289
📍Rose Street 10, Pacaltsdorp, George, 6529

🚫Stel jy belang aan 'n polis?🚫-Dekkings vanaf 5000 tot 30000-Vanaf 18 tot 84-Geen Administratiewe Fooie nie-Geen Aanslui...
02/04/2024

🚫Stel jy belang aan 'n polis?🚫

-Dekkings vanaf 5000 tot 30000
-Vanaf 18 tot 84
-Geen Administratiewe Fooie nie
-Geen Aansluitingsfooi nie

**Bepalings en Voorwaardes Geld

‼️MAAK KONTAK MET MY VIA WHATSAPP 0840820289‼️

06/11/2023

‼️Advert‼️

🚫Stel jy belang aan 'n polis?🚫

-Dekkings vanaf 5000 tot 30000
-Vanaf 18 tot 84
-Geen Administratiewe Fooie nie
-Geen Aansluitingsfooi nie

**Bepalings en Voorwaardes Geld

‼️MAAK KONTAK MET MY VIA WHATSAPP 0840820289‼️

05/09/2023

Baie welkom aan ons huidige en nuwe kliënte van Get Classic Pty Ltd ons waardeer u ondersteuning
🙏🙏🙏

Get Classic Doing Classic Things ❤️ ❤️ ❤️Ontmoet vir Caleb Lewis... Hierdie jongman gaan einde van hierdie maand reis na...
04/09/2023

Get Classic Doing Classic Things ❤️ ❤️ ❤️

Ontmoet vir Caleb Lewis... Hierdie jongman gaan einde van hierdie maand reis na Spanje vir 'n rugby toer en Get Classic Pty Ltd het ingestem om 'n bydrae te gee as bewys van ondersteuning.

Baie geluk Caleb ons is baie trots op jou en gaan maak Pacaltsdorp trots❤️

Hier is staan Angelina Olivier Fredericks (Get Classic Pty Ltd), Nathan Brendt Lewis (Vader) en Caleb Lewis.

'n Jaar in Besigheid Dankie Here....En Ons Kan Terugploeg In Die Gemeenskap. 🙏🙏🙏Borgskap van Clinton Wagman se nuwe rugb...
04/09/2023

'n Jaar in Besigheid Dankie Here....

En Ons Kan Terugploeg In Die Gemeenskap. 🙏🙏🙏

Borgskap van Clinton Wagman se nuwe rugbyskoene. Baie geluk Clint.

Aan die Here al die eer 🙌 🙌 🙌






Get Classic Pty Ltd - You Are Covered With Excellence 🙏🙏🙏

Bekostigbare Polisdekkings

Address

10 Rose Street
George
6529

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:30 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Get Classic Pty Ltd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share