
20/09/2024
We had a busy week, but loads of fun!
A huge thank you to Dr Christa Boshoff - Play Therapist that visited our school.
Wat n ongelooflike insiggewende praatjie Dinsdag aand met ons SS ouers. Tema: Jou verhouding met jou kind, selfregulering en dissipline!
Die ouers vind reeds sukses met haar uitstekende hulp en raad. Soveel positiewe terugvoering is verblydend.