King George Pharmacy

King George Pharmacy Our Pharmacy team commits to serving the community. Here we prioritise your health and wellness.

Onthou, dit is Moedersdag hierdie Sondag!
07/05/2025

Onthou, dit is Moedersdag hierdie Sondag!

22/04/2025

Is jy so reg soos ons vir hierdie koue winter?
Kry jou immuniteit reg en sterk (so sterk soos Eben 💪). Kom kry vir jou Berocca! 🏉

Moet nie haas 🐰, ons is nog al die pad oop. Ons werksure volg.Geniet julle paasnaweek!
17/04/2025

Moet nie haas 🐰, ons is nog al die pad oop. Ons werksure volg.

Geniet julle paasnaweek!

08/04/2025
Nou dit is mos hoe ‘n klomp gesiggies moet lyk as hulle Berocca drink… 😃Sukkel jy ook met energie deur die loop van die ...
03/04/2025

Nou dit is mos hoe ‘n klomp gesiggies moet lyk as hulle Berocca drink… 😃

Sukkel jy ook met energie deur die loop van die dag? Is jou immuniteit afgetakel?

Kom kuier gerus vir Eben in die Apteek, ons sal dan die res hanteer terwyl jy fotos saam met hom neem.🏉🤩🤪

Het iemand gesê griepseisoen? 😷🤧🥴
02/04/2025

Het iemand gesê griepseisoen? 😷🤧🥴

03/01/2025

Aan al ons kliënte!
Indien jy nogsteeds sukkel om ons in die hande te kry op ons landlyn, voel gerus om ons te kontak op een van die volgende nommers:
079 068 0410,
076 454 1689, 071 333 7365

Aan al ons kliënte!Ons telefoonlyne is tans af. Indien jy van ons dienste gebruik wil maak, voel gerus om ons te kontak ...
02/01/2025

Aan al ons kliënte!
Ons telefoonlyne is tans af. Indien jy van ons dienste gebruik wil maak, voel gerus om ons te kontak by 0790680410.
Jammer vir die ongerief.

24/12/2024

Aandag alle kliënte,

Die Apteek sluit vandag (die 24ste Desember) om 16:00 en sal weer heropen 26 Desember 10:30-12:30 & 18:00-19:00.

Baie dankie 🌲🎅🏼🎄

22/11/2024

‼️RECALL ALERT‼️

If you use the contraceptive Yaz Plus, please check your box’s batch number, as the batch nr WEW96J is affected by a recall.

Address

1 York Street, York Centre
George
6530

Opening Hours

Monday 08:30 - 19:00
Tuesday 08:30 - 19:00
Wednesday 08:30 - 19:00
Thursday 08:30 - 19:00
Friday 08:30 - 19:00
Saturday 08:30 - 13:30
Sunday 10:30 - 12:30
18:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when King George Pharmacy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram