Precious Life Frail Care

Precious Life Frail Care Precious Life Frail Care in George provides individual care for the elderly. We provide 24h nursing

17/07/2025
11/07/2025
Grootste verrassing gekry, pragtige kniekombersies gebrei deur die Crafternoon ladies, van Bergville.Baie 1000 dankies!!...
01/07/2025

Grootste verrassing gekry, pragtige kniekombersies gebrei deur die Crafternoon ladies, van Bergville.
Baie 1000 dankies!!
β€οΈπŸ§‘πŸ’›πŸ’šπŸ’™

Ons stoep het Ε‰ nuwe jas gekry!! Sooo mooi en lekkerrr warm vir die winter. πŸ˜˜β€β€πŸ”₯🌞
25/06/2025

Ons stoep het Ε‰ nuwe jas gekry!! Sooo mooi en lekkerrr warm vir die winter. πŸ˜˜β€β€πŸ”₯🌞

What a lovely day here at Precious Life Frail Care, in George.  See the mountain, which mirrors the gable of the house, ...
25/06/2025

What a lovely day here at Precious Life Frail Care, in George. See the mountain, which mirrors the gable of the house, a beautiful reminder of our Heavenly Father's daily provision for us.
πŸ’›πŸ’šπŸ’™
Please share.

Baie dankie Hope Family Church. SΓ³ word Precious Life vandag bederf deur hierdie span met hul mooi omgee harte... ons tu...
21/06/2025

Baie dankie Hope Family Church. SΓ³ word Precious Life vandag bederf deur hierdie span met hul mooi omgee harte... ons tuin word bietjie mooi gemaak!! β€οΈπŸ§‘πŸ’›

SΓ³ is ons onwoners en personeel vandag bederf!!Baie dankie, die liefdevolle gebaar word opreg waardeer, lekkerrrste Γ©n m...
30/05/2025

SΓ³ is ons onwoners en personeel vandag bederf!!
Baie dankie, die liefdevolle gebaar word opreg waardeer, lekkerrrste Γ©n mooiste cupcakes ooit!!! β€οΈπŸ§‘πŸ’›πŸ’šπŸ’™πŸ’œ

Vandag het ons twee heerlike aktiwiteite met ons arbeidsterapeut geniet; pannekoekbak... EN Ella het kom kuier!! β€οΈπŸ§‘πŸ’›
08/05/2025

Vandag het ons twee heerlike aktiwiteite met ons arbeidsterapeut geniet; pannekoekbak... EN Ella het kom kuier!! β€οΈπŸ§‘πŸ’›

16/03/2025
16/03/2025

Bringing the young and the seniors together... what a blessing!?β™‘β™‘β™‘β™‘

Ons Liewe Tannie Anna verjaar vandag 87jr oud baie geluk en mag sy baie geseΓ«nd wees...Haar drie kinders saam met haar, ...
08/03/2025

Ons Liewe Tannie Anna verjaar vandag 87jr oud baie geluk en mag sy baie geseΓ«nd wees...
Haar drie kinders saam met haar, wat Ε‰ voorreg...β€οΈπŸŽ‰πŸŽ‚πŸ₯³πŸ™

Address

Stander Street
George

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Precious Life Frail Care posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share