Elgin Medical Center Grabouw - Dr Pienaar and Associates

Elgin Medical Center Grabouw - Dr Pienaar and Associates Algemene Praktisyns in Grabouw
Ons is ‘n familie-vriendelike praktyk, met ‘n hart vir ons gemeenskap Oop elke tweede naweek. Hou bladsy dop vir besonderhede.

Open every second weekend. Watch page for details.

01/01/2026

Ons is oop Vrydag 2 Januarie 08h00 - 17h00

Ons wens al ons pasiënte 'n voorspoedige nuwe jaar toe. Mag 2026 vol vreugde en vrede wees. Hierdie jaar neem ons afskei...
01/01/2026

Ons wens al ons pasiënte 'n voorspoedige nuwe jaar toe. Mag 2026 vol vreugde en vrede wees.

Hierdie jaar neem ons afskeid van 'n geliefde lid van ons span. Ons wens Dr Vosloo 'n rustige aftrede toe. Ons is dankbaar vir alles wat hy vir soveel mense beteken.

Ons is opgewonde oor die nuwe jaar. Ons bly toegewyd om ons beste te gee om die Grabouw gemeenskap te dien.

Liefde van Dr Daniel Pienaar, Dr Maretha Pienaar en die span by die praktyk

Geseënde Feestyd van ons almal 🎄
21/12/2025

Geseënde Feestyd van ons almal 🎄

12/12/2025
05/12/2025

Ons is aan diens hierdie naweek. Dokter beskikbaar:
Saterdag 06/12/2025 08h00-13H00 Dr Pienaar
Sondag 07/12/2025 10h00-12h00

Saturday 06/12/2025 08H00-13H00 Dr Pienaar
Sunday 07/12/2025 10h00-12h00

021 859 2850
Geniet die Naweek

21/11/2025

Ons is aan diens hierdie naweek. Dokter beskikbaar:
Saterdag 22/11/2025 08h00-13H00 Dr M Pienaar
Sondag 23/11/2025 Gesluit

Saturday 22/11/2025 08H00-13H00 Dr M Pienaar
Sunday 23/11/2025 Gesluit

021 859 2850
Geniet die Naweek

14/11/2025

Ons is gesluit hierdie naweek.
Vir noodgevalle kontak asb:
Ambulans 028 212 9111
Medi-Clinic 021 850 9000

07/11/2025

Ons is aan diens hierdie naweek. Dokter beskikbaar:

Saterdag 08/11/2025 08h00-13H00 Dr Pienaar
Sondag 09/11/2025 10h00-12h00

Saturday 08/11/2025 08H00-13H00 Dr Pienaar
Sunday 09/11/2025 10h00-12h00

021 859 2850
Geniet die Naweek

23/10/2025

Ons is aan diens hierdie naweek. Dokter beskikbaar:
Saterdag 25/10/2025 08h00-13H00 Dr Pienaar
Sondag 26/10/2025 10h00-12h00

Saturday 25/10/2025 08H00-13H00 Dr Pienaar
Sunday 26/10/2025 10h00-12h00

021 859 2850
Geniet die Naweek

10/10/2025

Ons is aan diens hierdie naweek. Dokter beskikbaar:
Saterdag 11/10/2025 08h00-13H00 Dr Vosloo
Sondag 12/10/2025 Gesluit

Saturday 11/10/2025 08H00-13H00 Dr Vosloo
Sunday 12/10/2025 Closed

021 859 2850
Geniet die Naweek

Address

2 Main Road
Grabouw
7160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27218592850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elgin Medical Center Grabouw - Dr Pienaar and Associates posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Elgin Medical Center Grabouw - Dr Pienaar and Associates:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category