Dr Maureen Kritzinger

Dr Maureen Kritzinger Dentist and Botox injector

24/07/2025

Ons telefoon lyn is buite werking vandag. Gebruik asseblief hierdie nommer 0815600279
Jammer vir die ongerief.

Wanneer 'n tand' n wortelkanaal behandeling ondergaan het, is dit gewoonlik 'n kwessie van tyd dat dit sal verkleur. Met...
09/07/2025

Wanneer 'n tand' n wortelkanaal behandeling ondergaan het, is dit gewoonlik 'n kwessie van tyd dat dit sal verkleur. Met bleiking binne-in die tand, word dit weer binne ure ligter. Hierdie tand het so mooi resultaat gelewer en die pasiënt kan nou met oorgawe en selfvertroue glimlag.

Net 'n vinnige grappie vir die langnaweek. Sien almal weer Dinsdag. En baie dankie aan al die pappas daar buite wat' n e...
15/06/2025

Net 'n vinnige grappie vir die langnaweek. Sien almal weer Dinsdag. En baie dankie aan al die pappas daar buite wat' n ekstra stywe druk verdien vandag!

Teeth are not tools.🦷❌⚒️While using your teeth to open a bottle may appear harmless or even convenient, it poses serious...
30/05/2025

Teeth are not tools.🦷❌⚒️

While using your teeth to open a bottle may appear harmless or even convenient, it poses serious risks to your oral health. This seemingly minor action can result in significant dental trauma, including:

➡️Fractured or chipped teeth – Excessive force can compromise the enamel and underlying structures, potentially requiring restorative procedures such as crowns or root canal treatment.

➡️Tooth loss – In severe cases, especially where pre-existing conditions like periodontal disease exist, the tooth may be dislodged entirely.

➡️Temporomandibular joint (TMJ) dysfunction – Strain on the jaw joint can lead to pain, limited mobility, and chronic discomfort.

➡️Injury to soft tissues – The lips, gums, and inner cheeks are at risk of lacerations and subsequent infections.

➡️Damage to dental work – Crowns, veneers, and fillings are particularly vulnerable and may require costly repairs or replacement.

Your teeth are designed for eating and speaking—not for opening bottles. Preserve your dental health by using the right tools for the job.

13/05/2025

🔥🧬 DNA: Instaan Pa’s – Potjiekos Kompetisie!🧬🔥

Dis tyd vir ’n DNA Potjiekos Kompetisie – ‘n heerlike saamkuier, gesonde kompetisie, geurige potte en hope pret! 😋 Of jy voorhand vat, roer of proe, ons het jou nodig!

🗓️ Saterdag, 17 Mei 2025
📍 BayView Park
🔥 Ons steek 16:00 die vure aan
🍽️ Ons skep om 18:30
🥩 Vleis mag vooraf gaar of gebraai wees
🍚 Rys/krummelpap word voorsien
🥘 Elke span is verantwoordelik vir hul eie bestanddele
🅰️ Streng anonieme beoordelaars sal die wenners kies

🌧️As die weer nie saamwerk nie, kuier ons lekker verder by die kerk!

Hierdie geleentheid is oop vir almal – jy hoef nie ’n lid van Lewende Woord te wees nie. Ons wil jou help om jou én Jesus se DNA vas te lê in die kinders wat aan jou toevertrou is.

Bring jou gesin, steek die vure aan en kom kuier saam!

📞 Vir navrae en RSVP: 061 530 8689

13/05/2025
So maak ons glimlagte weer mooi. Ons het die lengtes van die tande en die kleur aangepas om mooi in te skakel met die re...
13/12/2024

So maak ons glimlagte weer mooi. Ons het die lengtes van die tande en die kleur aangepas om mooi in te skakel met die res van die tande. Groot dank aan Advanced Dental Laboratory wat die krone vervaardig het. Ons gebruik net die beste verskaffers vir ons pasiënte se kosmetiese en herstellende werk.

20/09/2024

Dr Maureen neem 'n vinnige ruskans en sal weer 30 September beskikbaar wees.

02/09/2024

MOSSEL BAY NEWS - Over the past four months,...

Wat 'n voorreg om hierdie met almal te deel. Dit is vir ons span moontlik deur julle, ons lojale kliënte (wat eintlik so...
30/08/2024

Wat 'n voorreg om hierdie met almal te deel. Dit is vir ons span moontlik deur julle, ons lojale kliënte (wat eintlik soos familie/vriende voel).
Baie dankie aan julle almal vir ons prestasie! Prys die Here dat hy dit vir ons as span lekker maak om hierdie werk te doen.
Blessings!
Best of Mossel Bay

Address

81 Long Str
Groot-Brakrivier
6600

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Maureen Kritzinger posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr Maureen Kritzinger:

Share