23/08/2025
Vandag het ons die voorreg gehad om die manne van M4G (Men for God) by ons te kom bedien.
Maar dit stop nie hier nie ons gaan more aan.
Ons wil net dankie se vir die hele span.
Alle glorie gaan net aan God.