22/04/2026
๐ข Kennisgewing: Ons praktyk sal Maandag, 27 April en Vrydag, 1 Mei gesluit wees op die vakansiedae.
Benodig jy โn voorskrif of โn afspraak by Dr Hendri? Kontak ons gerus betyds voor die lang naweke:
๐ 044 620 2208
๐ข 079 576 8403 (WhatsApp)
๐ 5a, Lang St, Groot Brakrivier