23/08/2025
Welkom by IVco IV Terapie! đź’§
Ons is passievol oor gesondheid en welstand – en elke drip wat ons gee, is met sorg en liefde aangepas vir jou unieke behoeftes.
Ons bied IV drippies vir:
⚡ Energie & herstel
🔥 Gewigsverlies
🛡️ Immuunstelsel ondersteuning
👧 Kinders, 💪 atlete & 🛏️ siek pasiënte
Spesiaal by ons:
🧬 PRP IV Drippies – Hierdie gevorderde terapie gebruik jou eie bloed se natuurlike groeifaktore om genesing te bevorder, inflammasie te verminder en ’n gesonde gloei van binne af te gee. Ideaal vir beserings, chroniese pyn of sommer net vir ’n bietjie ekstra selfversorging.
Kom ervaar die krag van IV-terapie – vriendelik, professioneel en altyd met jou gesondheid eerste. 💙