
14/01/2019
Dankie aan almal vir die ondersteuning in 2018! Mag almal n voorspoedige 2019 he, en wees verseker van ons volgehoue goeie diens en beste pryse op alle bou materiaal,kompos,verwydering van rommel en vervoer,
Skakel ons gerus vir pryse of besoek ons by die depot agter die mediese sentrum in melodie.
God se rykste seen vir almal in 2019!
Andre.
0829277114.