Du Preez Susies Budget Party Planners

Du Preez Susies Budget Party Planners We plan budget parties in&around Hartenbos/Mosselbay area.Mon-Sat 9-5 but can email us any time.Ever

Mmmm yummo cereal treats vir bakersdag was a go πŸ˜‹πŸ˜‹πŸ˜‹πŸ˜‹
01/11/2021

Mmmm yummo cereal treats vir bakersdag was a go πŸ˜‹πŸ˜‹πŸ˜‹πŸ˜‹

01/11/2021
β˜•β˜•β˜•β˜•β˜•
14/10/2021

β˜•β˜•β˜•β˜•β˜•

β˜•β˜•β˜•β˜•β˜•β˜•
14/10/2021

β˜•β˜•β˜•β˜•β˜•β˜•

20/09/2021

All proceeds go to the Children's Hospital Trust. This kwaai joke book is on sale The Crazy Store for just R9.99. Get involved & support a really lekker cause πŸ’―πŸ†πŸ‡ΏπŸ‡¦

09/08/2021

Happy Women's Day!

Gelukkige vrouedag vir al die mooie vroueπŸ˜˜πŸ’β™₯️Happy womans day to all the beautiful ladies out there πŸ˜˜πŸ’β™₯️
09/08/2021

Gelukkige vrouedag vir al die mooie vroueπŸ˜˜πŸ’β™₯️

Happy womans day to all the beautiful ladies out there πŸ˜˜πŸ’β™₯️

Rainbow party. What fun it was to do a rainbow theme. Thank you to my partner in crime aka sister for making the snacks....
19/04/2021

Rainbow party. What fun it was to do a rainbow theme. Thank you to my partner in crime aka sister for making the snacks. It really was nice.

Never Forget ❀❀❀
02/04/2021

Never Forget ❀❀❀

17/01/2021

Gekry van n "paramedic" vriendin tans in hospitaal met "die" virus.

Hoekom is die virus groter as Ek, sΓͺ die Here? SΓͺ Ek nie in My woord dat Ek Die Alfa en Omga is nie? Die Begin en die Einde.
Niks buite My beheer nie. Nou het julle hierdie virus so groot gemaak dat julle nie eers My Heerlikheid kan ervaar nie.
SΓͺ Ek nie: Ek is die onveranderlike, onbeweegbare en sΓͺ Ek nie, Niks is vir My onmoontlik nie. Dooies het opgestaan in My teenwoordigheid. Blindes het gesien, dowes het gehoor, verlamdes het geloop.
Het Ek dan ooit verander? Nee, maar julle het verander. Julle glo My en My Woord nie meer nie. Ek is in julle en julle in My (Johannes 14) Hoe kan die virus dan groter wees as Ek? Dit is tyd dat julle My weer vertrou op My Woord, julle Autoriteit opneem (Johannes 14:12) en die vyand terugjaag van waar hy gekom het. Het Ek nie in My Woord gesΓͺ "Ek sal die vyand onder julle voete sit nie".
Ek het julle nie 'n Gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag, liefde en selfbeheersing. Laat die krag nou manifisteer, daardie krag wat slaankrag het. Waar het Ek ooit vir julle gesΓͺ, julle moet wegkruip vir die vyand.
Want hy weet wie Ek is, maar julle het vergeet wie Ek. Ek sΓͺ in my Woord My krag sal gemanifesteer word deur My kinders ( Kolosense 1:27)
Kry die woord Corona uit julle mond en gedagtes vervang dit met My Seun Jesus Christus van Nasaret.
Want alles is in rep en roer maar Ek is nog nie klaar nie. Ek het die laaste sΓͺ. En My laaste skuif is op die horison.
Ek het in My Woord gesΓͺ: Ek sal julle nie begewe of verlaat nie. Maar dit is tyd vir fokus, Dit is tyd om op te hou luister na al die stemme wat julle baie deurmekaar maak.
Luister na My Gees. Ek sal julle lei. Ek het in My Woord gesΓͺ ek sal julle kom verlos, en Ek sal, maar dit is tyd dat Ek weer groot en magtig is in julle lewe.
Nie virusse en leuens nie. Niks, maar niks kan teen My stand hou nie.
I AM THE GREAT. I AM CONSUMING FIRE. TIME IS NOW FOR MY GLORY TO SHINE AGAIN.

01/01/2021
17/10/2020

To anyone who owns their own business. βœ¨πŸ’–

Post up to 4 pictures of items or services you sell or provide.

If my friends are interested, they'll contact you.

Copy this so I can post on yours too!

NO LINKS, let's network πŸ’₯

Anyone that doesn't copy or follow direction will have their pics deleted‼️

Mississippi Mud Cake
07/02/2020

Mississippi Mud Cake

Address

Hartenbos

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

0724914123

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Du Preez Susies Budget Party Planners posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share