Suid-Kaap Medies

Suid-Kaap Medies Spesialiseer in die vergelyking van verskillende mediese fondse

13/06/2023
16/09/2021
23/07/2019

Vanjaar se lys deur Discovery Health is die vyfde van sy soort en spog met vyf nuwelinge.

17/05/2019

Groot verwikkelinge by Suid Kaap Medies. Hou spasie dop. Indien jy nie Gap Cover het nie kontak ons gerus vir kwotasie.

Dankie vir almal wat deel was van ons gesondheidsdag.
20/04/2018

Dankie vir almal wat deel was van ons gesondheidsdag.

More is gesondheidsdag by Hartenbos Biblioteek. Kom toets jou cholesterol, suiker en bloeddruk. Als gratis.
19/04/2018

More is gesondheidsdag by Hartenbos Biblioteek. Kom toets jou cholesterol, suiker en bloeddruk. Als gratis.

Dagboek somer nou al die 20ste April 2018. Ons hou ons jaarlikse gesondheids dag waar jy gratis jou bloedruk,suiker en c...
29/03/2018

Dagboek somer nou al die 20ste April 2018. Ons hou ons jaarlikse gesondheids dag waar jy gratis jou bloedruk,suiker en cholesterol kan kom toets. Daar sal ook griep inspuitings beskikbaar wees. Ons hou dit by die Hartenbos biblioteek saal. Kontak ons kantoor vir meer inligting.

26/01/2018

Dis weer n nuwe jaar so dis weer tyd om u Vitality en Multiply punte op te jaag na goud status. Ons beplan n gesondheidsdag vir al ons kliente vroeg in April. Hou spasie dop.

Address

1 Lofty Nel Str
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27446950525

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suid-Kaap Medies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram