24/01/2026
Hoekom voel gewigsverlies altyd so moeilik?
Omdat 80% van mense binne die eerste 2 weke moed opgee, nie oor ’n gebrek aan wilskrag nie, maar oor daar geen regte plan of ondersteuning is nie
🌿 Dis ’n nuwe jaar.
’n Kans om dit anders te doen.
Nie nog ’n crash diet nie.
Nie nog ’n “Maandag begin ek weer” nie.
💭 Wat as jy hierdie keer…
✔️ weet presies waar om te begin?
✔️ ’n plan het wat by jou liggaam en leefstyl pas?
✔️ nie alleen hoef te sukkel nie?
💚 Dís waar ek inkom.
Ek help jou om ’n volhoubare transformasie te begin, met leiding, motivering en ’n plan wat jy kan volhou.
🔥 Wil jy weet of ek jou kan help?
Begin met my Wellness Assessment, dit vat net ’n paar minute en gee my insig om jou reg te lei.
👉 Klik hier om aan te sluit:
🔗 https://forms.gle/pQgWMuPMCmksoURL7
✨ Jou nuwe begin wag nie vir Maandag nie…
dit begin vandag 💪🌸
Make your health a priority - body, mind and soul