La Studio

La Studio Diep asemhaling en strekke word in elke klas gedoen. Daar is dus 'n wye verskeidenheid klasse vir oud en jonk. Daarom wissel ons dit af en hou dit interessant.

💪 Rehabilitasie & prestasie vir jou liggaam
🎯 Help met pyn, beserings & herstel
🧠 Biokinetika | Fisio | Pilates | Dieetkunde | Scio Biofeedback | Aanvullings
📍 Heidelberg
👇 Bespreek jou eerste afsp Wil jy ligter leef en gesondheid optimaal ervaar:
Kom oefen saam:

Klasse word afgewissel met Pilates, Callinetics, Barre-, Mat , HIIT, Swissbal-, Oefenrek, "Fascia release" en gewigte oefening

e. Stres hantering tegnieke, Hormoon balansering, Balans en Beter Brein funksie is van die voordele wat jy kan ervaar.

’n Liggaam wat gewoond raak aan een enkele aktiwiteit sal stagneer en nie reageer nie. OEFENTYE:

MAANDAE
7:45 – 8:30 : OGGEND KLAS
17:00 – 17:45 : MIDDAG KLAS

DINSDAE
7:45 – 8:30 : OGGEND kLAS
17:00 – 17:45 : MIDDAG KLAS

WOENSDAE
7:45 – 8:30 : OGGEND KLAS
17:00 - 17:45 : MIDDAG KLAS

DONDERDAE
7:45 – 8:30 : OGGEND KLAS
17:00 – 17:45 : MIDDAG KLAS

VRYDAE
7:45 – 8:30 : DIEP STREKKE EN "STRESS RELIEF"


JAAR FOOI : R180
MAAND FOOIE :
1 x per week : R300 per maand
2 x per week : R350 per maand
3 x per week : R400 per maand
4 x per week : R450 per maand
5 x per week : R500 per maand

AANLYN OEFENKLASSE :

Zoom word aangebied en kan op android, app store of skoot rekenaar afgelaai word. Kom oefen saam met ons in jou eie huis op jou eie tyd! Gemaklik en sonder om te wag vir enige apparaat! En as jy nie die dag se klas kan maak nie dan stuur ons vir jou ‘n “link” na die dag se klas om te doen wanneer jy kan. Jy gaan wel die volgende apparate nodig he. Pilates ring
Fascia balletjie
1kg hand gewiggies
Enkel gewigte
Oefenrek
(Al die bogenoemde kan aan gekoop word by die Studio en word gekoerier.) Oefenmat
Besemstok

WANNEER IS ZOOM KLASSE:

Maandae tot Vrydae : 7:45 - 8:30
Maar Zoom klas word per WhatsApp gestuur en kan op eie tyd voltooi word)

MAAND FOOI VIR AANLYN KLASSE : R380.00


KONTAK GERUS MARIETJIE SHEPHERD VIR VERDERE NAVRAE. 0829240872

24/04/2026

5 dae. Soveel meer as net oefening.
Dankbaar vir:
* elke kliënt
* elke storie
* elke klein verbetering
By La Studio gaan dit nie net oor fiksheid nie…
👉 dit gaan oor mense wat weer hul liggame begin verstaan
👉 en met meer selfvertroue beweeg

Dis die klein oorwinnings wat die grootste verskil maak.

❤️
As jy voel jy wil ook weer:

* beter beweeg
* sterker voel
* of net verstaan wat jou liggaam nodig het

👉 Jy is welkom.

📲 Bespreek jou plek of stuur vir ons ’n boodskap

23/04/2026
23/04/2026

“Dis nie oor perfek wees nie… dis oor beter raak — elke week.”
📍 Hierdie klas is een van ons volste — en vir ’n rede.

Baie mense d**k dit is maklik…
tot hulle dit self ervaar.

En dis hoekom dit werk:
👉 dit bou krag
👉 verbeter beweging
👉 en help jou liggaam reg funksioneer.

Ons klasse is net anders 🤍🤍🌟🌟
Eerste klas gratis en jy kan dit ook tuis doen… dit is nie sommer enige aanlyn klas nie dit is klasse waar kliënte al ons vir 7 jaar ondersteun en saam oefen🙌🏻🙌🏻🙌🏻

20/04/2026

Ag Vrydag se klas was vol LIEFDE VIR ALMAL OM MY!! Dankie dat almal uitry en WIL GESONDER LEEF!!

19/04/2026

Inspirasie van ‘n vrou wat al 93 jaar op die aarde loop…🙌🏻🙌🏻
Hoop jy vind ‘n woord of 2 om jou op te lig…
Geseënde Sondag vir almal.

Ons het 10jaar terug die videos geskiet vir La Ferm maar dit is steeds vandag nog relevant. 🤍🤍🤍

Met ons 🧠brein-spier aktivering programme kan jy jou liggaam weer in balans bring👏🏻👏🏻 Navorsing wys dat swak postuur kan...
19/04/2026

Met ons 🧠brein-spier aktivering programme kan jy jou liggaam weer in balans bring👏🏻👏🏻
Navorsing wys dat swak postuur kan bydra tot:
• Verlaagde suurstofinname en minder effektiewe asemhaling
• Verminderde breinfunksie en konsentrasie (as gevolg van minder suurstof en bloedvloei)
• Versteurde metaboliese prosesse, insluitend vetverbranding
• Verhoogde spanning op die senuweestelsel wat hoofpyne kan veroorsaak
• Chroniese pyn in die nek, skouers en lae rug.

📞0829240872 maak jou of jou kind afspraak vandag🌟

16/04/2026

Dis nie altyd die groot bewegings wat die verskil maak nie…

Hierdie klein, beheerde bewegings:

* bou diep krag
* verbeter stabiliteit
* help met pyn
* en versterk jou brein-liggaam konneksie

Baie mense sukkel nie omdat hulle swak is nie —
maar omdat hul liggaam nie reg aktiveer nie.

👉 Dis presies wat ons in Callanetics klasse aanspreek.

📍 Donderdae by La Studio
📲 Stuur “CALLA” vir meer info of om te bespreek

Jou liggaam werk nie teen jou nie… hy probeer met jou praat📣📣📣As jy:– heeltyd opgeblaas voel– sukkel met energie– of net...
16/04/2026

Jou liggaam werk nie teen jou nie… hy probeer met jou praat📣📣📣

As jy:
– heeltyd opgeblaas voel
– sukkel met energie
– of net ‘nie reg’ voel nie

kan jou gut ‘n groot rol speel.

Ek werk met ‘n eenvoudige 3-stap benadering wat al vir baie van my kliënte ‘n verskil gemaak het.🤍🤍🤍

💬 Stuur ‘GUT’ vir meer info”

14/04/2026

“Ons nuutste spanlid by La Studio Biokinetika sentrum 🐶😴💤
Werk hard saam… en rus nog harder 😅
As jy ook by die huis wil oefen met jou diere en familie om jou DM my dan stuur ek vandag se Pilates klas vir jou GRATIS!!!

“Na jou operasie moet jy nie net jou liggaam herstel nie… maar ook die brein-spier konneksie.”La Studio Biokinetika spre...
14/04/2026

“Na jou operasie moet jy nie net jou liggaam herstel nie… maar ook die brein-spier konneksie.”
La Studio Biokinetika spreek baie funksies in die lyf aan.
📍Maak jou afspraak vandag nog.
📱0829240872

12/04/2026

“Wat jy nie meet nie… kan jy nie verbeter nie 📊”
Van pyn na prestasie” + “Meet wat jy wil verbeter”

• Met die regte evaluasie kan jy die oorsaak kry en ‘n goeie rehabilitasie program kan net die verskil maak👏🏻👏🏻

Address

Stand 25 Boschfontein
Heidelberg
1441

Telephone

+27829240872

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to La Studio:

Share