CCL Counselling

CCL Counselling Individual, child, marraige, family and trauma COUNSELLING.

26/05/2024
23/05/2024
Vakkeuse profiele slegs vir Julie maand R750.
12/07/2023

Vakkeuse profiele slegs vir Julie maand R750.

Vakkeuse profiele
24/05/2023

Vakkeuse profiele

Ek gaan by Hoër Volkskool se Ope dag beskikbaar wees, vir enige navrae aangaande terapie, studiemetodes of vakkeuses📚. K...
27/04/2023

Ek gaan by Hoër Volkskool se Ope dag beskikbaar wees, vir enige navrae aangaande terapie, studiemetodes of vakkeuses📚. Kom gesels gerus met my indien jul enige vrae het. 📚

17/02/2023

📝 AANDAG:
Alle Gr 4 - Gr 12 leerders.

STUDIEMETODE WERKSWINKELS: 📚

📆Datum
4 Maart 2023
Saterdag

⏰Tyd:
9:00- 13:30.

Plek: Heidelberg,
8 Jacobs str
Heidelberg Office Park gebou.

* Slegs vyf plekke beskikbaar.

📚Die kursus fokus op:
* Studiewenke
* Sleutelwoorde
* Tipes opsommings
* Studiemetodes: rympies, afkortings en afleidings
* Beantwoording van vraestelle
* Bepaling van kind se intelligensie tipe, en hoe hul moet leer volgens hul eie intelligensie tipe.
* Praktiese oefeninge en voorbeelde

Individuele aandag word aan elke leerder gegee.

Prys:
R550pp

Die prys sluit ook in:
- Studiegids
- versnapperings pakkie met water, vrug, chips en ander eet goed.
- Verskeie belonings/pryse.
- Sertifikaat van teenwoordigheid

Alle besprekings moet asb VOOR 28 Feb gedoen word.

Bespreek asb vroegtydig.

Corne v Niekerk
Tel 0828978197

Individual, child, marraige, family and trauma COUNSELLING.

Terapeutiese dienste: aanlyn of in-persoon sessies.Vanaf 4 Jan 2023.
02/01/2023

Terapeutiese dienste: aanlyn of in-persoon sessies.
Vanaf 4 Jan 2023.

📝 STUDIEMETODE  WERKSWINKELS: 📚Vir Gr 4 - Gr 7 ~📆Datum 05 Okt 2022Woensdag  Vir Gr 8 - Gr 12 ~6 Okt 2022Donderdag  ⏰Tyd:...
23/09/2022

📝 STUDIEMETODE WERKSWINKELS: 📚

Vir Gr 4 - Gr 7 ~
📆Datum
05 Okt 2022
Woensdag

Vir Gr 8 - Gr 12 ~
6 Okt 2022
Donderdag

⏰Tyd:
9:30- 13:30.

Plek: Heidelberg,
8 Jacobs str
Heidelberg Office Park gebou.

* Maksimum van 4 leerders.

📚Die kursus fokus op:
* Studiewenke
* Sleutelwoorde
* Tipes opsommings
* Studiemetodes: rympies, afkortings en afleidings
* Beantwoording van vraestelle
* Bepaling van kind se intelligensie tipe, en hoe hul moet leer volgens hul eie intelligensie tipe.
* Praktiese oefeninge en voorbeelde

Individuele aandag word aan elke leerder gegee.
Prys:
R500pp
Die prys sluit ook in:
- Studiegids
- versnaperings pakkie

Alle besprekings moet asb VOOR 1 Okt gedoen word.

Bespreek asb vroegtydig.

Corne v Niekerk
Tel 0828978197

Individual, child, marraige, family and trauma COUNSELLING.

📝 STUDIEMETODE  WERKSWINKEL: 📆Datum 13 Aug 2022Saterdag  ⏰Tyd: 9:30- 13:30.Plek: Heidelberg,8 Jacobs strHeidelberg Offic...
03/08/2022

📝 STUDIEMETODE WERKSWINKEL:
📆Datum
13 Aug 2022
Saterdag
⏰Tyd:
9:30- 13:30.
Plek: Heidelberg,
8 Jacobs str
Heidelberg Office Park gebou.

* Maksimum van 4 leerders.

📚Die kursus fokus op:
* Studiewenke
* Sleutelwoorde
* Tipes opsommings
* Studiemetodes: rympies, afkortings en afleidings
* Beantwoording van vraestelle
* Bepaling van kind se intelligensie tipe, en hoe hul moet leer volgens hul eie intelligensie tipe.
* Praktiese oefeninge en voorbeelde

Individuele aandag word aan elke leerder gegee.
Prys:
R500pp
Die prys sluit ook in:
- Studiegids
- versnaperings pakkie

Alle besprekings moet asb VOOR 10 Aug gedoen word.

Bespreek asb vroegtydig.

Corne v Niekerk
Tel 0828978197

Individual, child, marraige, family and trauma COUNSELLING.

⏰Time management courses now available for individuals as well as companies.Contact me for more information on 082897819...
06/06/2022

⏰Time management courses now available for individuals as well as companies.
Contact me for more information on 0828978197

Gee jou kind die voorsprong en leiding wat hul benodig om die regte beroeps en vakkeuse te maak.Opskud, tyd raak min aan...
21/05/2022

Gee jou kind die voorsprong en leiding wat hul benodig om die regte beroeps en vakkeuse te maak.
Opskud, tyd raak min aangesien aansoek datums van universiteite 30 Junie sluit.

28/03/2022

👨‍🎓📚STUDIEMETODE gidse nou beskikbaar.📖
Ideaal vir Gr 4-12 leerders.
* Maklike metodes hoe om te studeer.
* Hoe om te leer volgens elke leerder se intelligensie veld.
* Hoe om begripstoetse en vraestelle te beantwoord.
* Maklike metodes hoe om opsommings te maak.
* Studie oefeninge

Slegs R130
Kontak Corne 0828978197

Leiding met vakkeuses en vakkeuse profiele :Om skoolvakke in graad 9 te moet kies is nie altyd ʼn maklike taak nie. Beslu...
11/01/2022

Leiding met vakkeuses en vakkeuse profiele :
Om skoolvakke in graad 9 te moet kies is nie altyd ʼn maklike taak nie. Besluite hieroor veroorsaak dikwels onnodige spanning by beide skoliere en ouers.
Met die nodige hulp en leiding, kan ingeligte keuses ivm vakke gemaak word, om jou en jou kind voor te berei vir hul laaste paar jaar op skool.
Die profiele kan ook aanlyn voltooi word.
Kontak my gerus vir enige navrae.
Corne v Niekerk
0828978197

Don't over-think things, it complicates even the most easiest tasks.
11/01/2022

Don't over-think things, it complicates even the most easiest tasks.

📝LAASTE Studiemetode werkswinkel vir die jaar...vir Gr 4 - 12 leerders. Studiemetode Werkswinkel :06 NovSaterdag  ⏰Tyd: ...
07/10/2021

📝LAASTE Studiemetode werkswinkel vir die jaar...vir Gr 4 - 12 leerders.

Studiemetode
Werkswinkel :
06 Nov
Saterdag
⏰Tyd:
9:30 - 13:30.
Plek:
8 Jacobs str
Heidelberg Office Park gebou.
* Net 4 plekke beskikbaar.

📚Die kursus fokus op:
* Studiewenke
* Sleutelwoorde
* Tipes opsommings
* Studiemetodes: rympies, afkortings en afleidings
* Beantwoording van vraestelle
* Bepaling van kind se intelligensie tipe, en hoe hul moet leer volgens hul eie intelligensie tipe.
Individuele aandag word aan elke leerder gegee.
Prys:
R500pp

Die prys sluit ook in:
- Studiemetode gids
- versnaperings/kos pakkie
- verskillende pryse 🏆🍫 vir voltooide oefeninge.

Bespreek asb voor 1 Nov.
Corne v Niekerk
Tel 0828978197

Ons is nie geskape om in 'n borrel van isolasie te leef nie... Dit is ok om te vra vir hulp...
02/08/2021

Ons is nie geskape om in 'n borrel van isolasie te leef nie... Dit is ok om te vra vir hulp...

🎓VAK/BEROEPS KEUSE PROFIELE: 📚MOET U KIND VAKKEUSES MAAK, OF SUKKEL U MET LOOPBAAN BEPLANNING?👩🏼‍🎓Die profiel bied u 'n ...
01/08/2021

🎓VAK/BEROEPS KEUSE PROFIELE: 📚
MOET U KIND VAKKEUSES MAAK, OF SUKKEL U MET LOOPBAAN BEPLANNING?

👩🏼‍🎓Die profiel bied u 'n verskeidenheid van moontlike beroepe wat by u persoonlike beroeps passie en werkswaardes pas.

* Ideaal vir Gr9's wat vakkeuses moet maak.
* Kan ook aanlyn voltooi word.

Slegs vir Augustus spesiale tarief vir profiel, kontak Corne 0828978197, vir meer inligting.

For any Covid related equipment, contact Corne 0828978197
27/06/2021

For any Covid related equipment, contact Corne 0828978197

📝 STUDIEMETODE  WERKSWINKEL: 📆Datum 24 Julie 2021Saterdag  ⏰Tyd: 9:30 - 13:30.Plek: Heidelberg,8 Jacobs strHeidelberg Of...
22/06/2021

📝 STUDIEMETODE WERKSWINKEL:
📆Datum
24 Julie 2021
Saterdag
⏰Tyd:
9:30 - 13:30.
Plek: Heidelberg,
8 Jacobs str
Heidelberg Office Park gebou.

* Maksimum van 4 leerders.

📚Die kursus fokus op:
* Studiewenke
* Sleutelwoorde
* Tipes opsommings
* Studiemetodes: rympies, afkortings en afleidings
* Beantwoording van vraestelle
* Bepaling van kind se intelligensie tipe, en hoe hul moet leer volgens hul eie intelligensie tipe.
Individuele aandag word aan elke leerder gegee.
Prys:
R450pp
Die prys sluit ook in:
- Studiegids
- versnaperings pakkie

Alle besprekings en betalings moet asb VOOR 21 Jul 2021 gedoen word.
Bespreek asb vroegtydig.
Corne v Niekerk
Tel 0828978197

📝Studiemetode Werkswinkel :5 Junie 2021Saterdag  ⏰Tyd: 9:30 - 13:30.Plek: Heidelberg,8 Jacobs strHeidelberg Office Park ...
20/05/2021

📝Studiemetode
Werkswinkel :
5 Junie 2021
Saterdag
⏰Tyd:
9:30 - 13:30.
Plek: Heidelberg,
8 Jacobs str
Heidelberg Office Park gebou.

* Maksimum van 4 leerders.

📚Die kursus fokus op:
* Studiewenke
* Sleutelwoorde
* Tipes opsommings
* Studiemetodes: rympies, afkortings en afleidings
* Beantwoording van vraestelle
* Bepaling van kind se intelligensie tipe, en hoe hul moet leer volgens hul eie intelligensie tipe.
Individuele aandag word aan elke leerder gegee.
Prys:
R450pp
Die prys sluit ook in:
- Studiegids
- versnaperings pakkie

Alle besprekings moet asb VOOR 31 Mei 2021 gedoen word.
Bespreek asb vroegtydig.
Corne v Niekerk
Tel 0828978197

29/03/2021

On-line counseling available.
Please book via whatsapp or sms
0828978197.

📝 STUDIEMETODE  WERKSWINKEL: 📆Datum 22 Maart 2021Maandag (publieke vakansie dag)  ⏰Tyd: 9:30 - 13:30.Plek: Heidelberg,8 ...
15/03/2021

📝 STUDIEMETODE WERKSWINKEL:
📆Datum
22 Maart 2021
Maandag (publieke vakansie dag)
⏰Tyd:
9:30 - 13:30.
Plek: Heidelberg,
8 Jacobs str
Heidelberg Office Park gebou.

* Maksimum van 4 leerders.

📚Die kursus fokus op:
* Studiewenke
* Sleutelwoorde
* Tipes opsommings
* Studiemetodes: rympies, afkortings en afleidings
* Beantwoording van vraestelle
* Bepaling van kind se intelligensie tipe, en hoe hul moet leer volgens hul eie intelligensie tipe.
Individuele aandag word aan elke leerder gegee.
Prys:
R450pp
Die prys sluit ook in:
- Studiegids
- versnaperings pakkie

Alle besprekings moet asb VOOR 18 Mrt 2021 gedoen word.
Bespreek asb vroegtydig.
Corne v Niekerk
Tel 0828978197

Address

Heidelberg
1438

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CCL Counselling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share


Other Medical & Health in Heidelberg

Show All

You may also like