13/11/2024
Soveel mense vra my wanneer maak ek my eie praktyk oop!
Die antwoord is.... Nie sommer nie en definitief nie gou nie.
MAAR - ek is beskikbaar vir online / virtual konsultasies! (vir seker kondisies)
Volg die link: https://doc.cliniweb.co.za/book/?p=28a1f0fbe33625300ecfe2c2725b0690 om beskikbare tye te sien en te bespreek. Jy sal dan 'n payment link ontvang (EFT of kaart).
Konsultasie: R250 - geen konsultasie voor betaling nie ontvang is nie.
(Neem asb in ag ek is besig deur die dag en nie altyd in staat om dadelik op versoeke te reageer nie.)
Dr C. Visagie Appointments Welcome to our appointments page Lets start by finding your profile Please enter your ID/passport number