Rodré Germishuys Fisioterapie/ Physiotherapy

Rodré Germishuys Fisioterapie/ Physiotherapy Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Rodré Germishuys Fisioterapie/ Physiotherapy, Medical and health, Heilbron.

👐👐
14/03/2024

👐👐

29/09/2023

Beste pasiente.
Die praktyk sal gesluit wees tot 8 Oktober 2023.
👐👐👐👐👐

Dear Patients.
The practice will be closed until 8 October 2023.
👐👐👐👐👐

17/07/2023

Beste pasiënte.

My praktyk sal sovêr gesluit wees hierdie week, indien dit verander sal ek laat weet. Jammer vir enige ongerief.
Rodré Germishuys Fisioterapie
👐👐

03/07/2022

Beste Pasiënte.

Ek sal Maandagoggend 4 Julie 2022, nog beskibaar wees vir afsprake, daarna sal die praktyk gesluit wees vir 'n tydperk na Anru se geboorte.

Baie dankie.
Groete
Rodré Germishiys Fisioterapie

14/03/2022

Geagte Pasiënt.

Die praktyk sal gesluit wees vanaf 16 Maart en weer open op 4 April 2022. U kan steeds skakel vir afsprake.

Baie dankie.

Dear Patient.

The practise will be closed from 16 March 2022, and open again on 4 April 2022. You can still call for appointments.

Thank you.

01/02/2022

❗❗AANDAG PASIENTE: ❗❗
Die praktyk is oop Maandae en Woensdae vanaf 08h00-13h00.

❗❗ATTENTION PATIENTS:❗❗
The practise is open ons Mondays and Wednesdays from 08h00-13h00.

Ondersteun asseblief hierdie projek ten bate van kanker pasiënte. 🌸🎀🌹
18/10/2021

Ondersteun asseblief hierdie projek ten bate van kanker pasiënte. 🌸🎀🌹

31/08/2021

Geagte Pasiënt.

Die praktyk is gesluit vanaf 3 - 12 September 2021. Vir enige afspraak daarna, kontak 074 019 8087.

Baie dankie.

Dear patient.

The practice will be closed from 3 -12 September 2021.For any appointment, contact 074 019 8087.

Thank you.

25/08/2021

Geagte pasiënt.

Omrede ek nie woonagtig is in Heilbron nie, en ook in Parys werk, moet afsprake ten minste 24h voor geskeduleerde tyd gemaak word.
Dit is dus om almal te akkomodeer.

Indien u my nie in die hande kry nie, is dit omrede ek besig is met pasiënte. U is dan welkom om per whatsapp of sms my te kontak.

Baie dankie.

Dear patient.

Due to the therapist not staying in Heilbron, and working in Parys, we ask that you make your appointment 24h before the scheduled time. This is to accomodate everyone.

If you're unable to get hold of me, I'm busy with patients and you are welcome to contact me by whatsapp or sms.

Thank you.

10/01/2021

Ek wil asseblief 'n versoek rig dat indien u 'n afspraak wil maak dat u verseker is dat u geen positiewe tekens van Covid 19 het nie en ook nie in kontak was met iemand wat u vermoed dit het nie. Indien u veronderstel is om te self isoleer, moet asseblief nie 'n afspraak maak nie. Veiligheid van alle pasiënte is belangrik, en daarom MOET nodige voorsorgmaatreëls getref EN gevolg word.

NB: Maskers moet asseblief ten alle tye gedra word.

Baie dankie

16/12/2020

Die praktyk sal gesluit wees oor die feestyd vanaf 18 Desember tot 28 Desember
Ek is beskikbaar vir afsprake op die 29ste Desember, asook die 5de en 7de Januarie 2021.

Geseënde Kersfees en Voorspoedige 2021. 💚🤍💛

Hallo.Die praktyk heropen Maandag, 30 November 2020. Vir 'n afspraak kontak 074 019 8087.Hallo. The practice will reopen...
25/11/2020

Hallo.
Die praktyk heropen Maandag, 30 November 2020. Vir 'n afspraak kontak 074 019 8087.

Hallo.
The practice will reopen on 30 November 2020. For an appointment contact 074 019 8087.

Address

Heilbron

Telephone

+27740198087

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rodré Germishuys Fisioterapie/ Physiotherapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share