Lizandi Kinderkinetics

Lizandi Kinderkinetics Kinderkinetika fokus op die holistiese ontwikkeling van kinders (0-13 jaar) deur stimulasie, remedi?

Elliezé is hier!🌸Perfek en lekker woelig!
25/01/2022

Elliezé is hier!🌸
Perfek en lekker woelig!

Soos meeste van julle weet groei ons gesin binnekort! Ek kan nie wag om deel te wees van die mamma span nie!Die praktyk ...
12/01/2022

Soos meeste van julle weet groei ons gesin binnekort! Ek kan nie wag om deel te wees van die mamma span nie!

Die praktyk sal voorlopig gesluit wees, maar ek sien julle gou weer!

Baie liefde
Lizandi

2022 is om die draai!🌷My hart is opgewonde en dankbaar! 2021 was 'n jaar gevul met omgee, glimlaggies en vreugde! Baie b...
31/12/2021

2022 is om die draai!🌷
My hart is opgewonde en dankbaar!

2021 was 'n jaar gevul met omgee, glimlaggies en vreugde!

Baie baie dankie!!

Vandag was dit die pappas se b***t!
06/11/2021

Vandag was dit die pappas se b***t!

25/10/2021

Are you looking for a professional and fun program that not only helps prevent developmental delays in children, but also has a stimulating, developing and remediating nature?

THEN look no further!

KINDERKINETICS is a paediatric profession that aims to promote & optimize the neuromotor development of young children (0-13 years) through scientifically based physical activity.

www.kinderkinetics.co.za









21/10/2021
Ons tombola kaartjie wenners by Hoërskool Heilbron se graad R en 1 opedag! Baie geluk julle! Baie dankie aan The Local C...
30/09/2021

Ons tombola kaartjie wenners by Hoërskool Heilbron se graad R en 1 opedag!

Baie geluk julle!

Baie dankie aan The Local Choice Pharmacy Platteland wat vir ons die pakkies geborg het!

Ons wens elke graad R en graad 1 van 2022 sterkte toe met hulle nuwe lewensreis!

17/09/2021

Hope you all have a weekend filled with play and laughter! 💙💚

Hierdie week het ons lekker geoefen! Ons het 'n paar nuwe stukkies toerusting aangeskaf vir klim en klouter! Ons is reg ...
27/08/2021

Hierdie week het ons lekker geoefen! Ons het 'n paar nuwe stukkies toerusting aangeskaf vir klim en klouter!

Ons is reg om al ons spiertjies te versterk!

So bou ons aan ons vaardighede en bereik ons elke mylpaal!

23/08/2021
Reg vir vandag se kinderkinetika sessies! Ons fokus op kleurherkenning, balans en hand-oog-koördinasie!  Vir meer inligt...
12/08/2021

Reg vir vandag se kinderkinetika sessies!

Ons fokus op kleurherkenning, balans en hand-oog-koördinasie!

Vir meer inligting oor die verskillende sessies kontak Lizandi Kinderkinetika!

Hoop elke mamma en vrou word vandag bederf!
09/08/2021

Hoop elke mamma en vrou word vandag bederf!

18/06/2021

Dr. Seuss knows what he is talking about, have FUNfilled weekend everyone 🤸‍♀️☀️

14/06/2021
Ons het baie lekker gespeel hierdie week!
04/06/2021

Ons het baie lekker gespeel hierdie week!

Ons eerste mamma-en-baba sessie in Frankfort was groot pret!
27/05/2021

Ons eerste mamma-en-baba sessie in Frankfort was groot pret!

Opgewonde om hierdie met julle te deel!Kontak my gerus vir meer inligting.
19/05/2021

Opgewonde om hierdie met julle te deel!

Kontak my gerus vir meer inligting.

Die eerste sessie is verniet! Kontak Lizandi Kinderkinetika om jou kind se plekkie te bespreek🤸‍♂️
10/05/2021

Die eerste sessie is verniet!
Kontak Lizandi Kinderkinetika om jou kind se plekkie te bespreek🤸‍♂️

Address

Heilbron
5960

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lizandi Kinderkinetics posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Lizandi Kinderkinetics:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category