16/04/2026
🎤✨ DIE EVENT VAN DIE JAAR KOM! ✨🎤
Maak gereed vir ʼn aand vol lag, stories en pure vermaak, want Mel kom optree! 🤩 Dit is beslis die event van die jaar wat jy nie wil mis nie.
Bring jou vriende, jou familie en jou goeie humor – hierdie gaan ʼn aand wees waar almal lekker saam gaan kuier en lag! 🎭
🎟 Kaartjies is beskikbaar vanaf 16 Maart – moenie te lank wag nie, hulle gaan vinnig uitverkoop!
Hou hierdie spasie dop vir meer besonderhede…
Mel is oppad – en dit gaan groot wees! 🔥🙌