Huis Lettie Theron

Huis Lettie Theron Ons beskerm die regte van ouer persone in Huis LettieTheron, Hermanus, deur veilige behuising

Besighede, julle kan julle bestellings vooraf plaas en op Vrydag, 26 Junie 2026, by Huis Lettie Theron kom afhaal.
31/05/2026

Besighede, julle kan julle bestellings vooraf plaas en op Vrydag, 26 Junie 2026, by Huis Lettie Theron kom afhaal.

Dit gaan 'n lekker kuierdag wees met eetgoed, soetgoed, drinkgoed ens.  Plaas jou bestelling vooraf of kom maak 'n draai...
30/05/2026

Dit gaan 'n lekker kuierdag wees met eetgoed, soetgoed, drinkgoed ens. Plaas jou bestelling vooraf of kom maak 'n draai op Vrydag, 26 Junie 2026. Dit gaan 'n fees wees !

Happy Birthday Mrs. Barbara Van Huyssteen! 🎉Wishing you a day filled with warmth, smiles, and special moments.
30/05/2026

Happy Birthday Mrs. Barbara Van Huyssteen! 🎉
Wishing you a day filled with warmth, smiles, and special moments.

29/05/2026
29/05/2026
38-12-7-49-32-Bingo ! Another fun afternoon filled with lots of laughter, a bit of concentration and loads of fun.  Dank...
28/05/2026

38-12-7-49-32-Bingo ! Another fun afternoon filled with lots of laughter, a bit of concentration and loads of fun. Dankie Sandra en Pam, julle liefde, tyd, omgee en geduld word opreg waardeer.

B-I-N-G-O ! Ons speel môre middag 14h30 weer Bingo en al ons inwoners is welkom om saam te speel.
28/05/2026

B-I-N-G-O ! Ons speel môre middag 14h30 weer Bingo en al ons inwoners is welkom om saam te speel.

Ons kan nie wag vir ons Opwip-koffiewinkel nie !  Soveel lekkernye, te kies en keur.  Sien jou daar.
27/05/2026

Ons kan nie wag vir ons Opwip-koffiewinkel nie ! Soveel lekkernye, te kies en keur. Sien jou daar.

Wat is dan nou lekkerder as om met lekker eetgoed op 'n Vrydag te sit en kuier ? Ons Opwip-Koffiewinkel is op Vrydag, 26...
26/05/2026

Wat is dan nou lekkerder as om met lekker eetgoed op 'n Vrydag te sit en kuier ? Ons Opwip-Koffiewinkel is op Vrydag, 26 Junie 2026, hier by Huis Lettie Theron. Nooi jou Ma, Pa, suster, swaer, man, vrou, vriendin, buurvrou en sommer die hele kontrei !

Dis amper weer tyd vir ons jaarlikse Koffiewinkel vol lekkernye, etes en drinkgoed.  Jy wil dit nie misloop nie !
25/05/2026

Dis amper weer tyd vir ons jaarlikse Koffiewinkel vol lekkernye, etes en drinkgoed. Jy wil dit nie misloop nie !

Address

De Goede Street
Hermanus
7200

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

+27283123721

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Lettie Theron posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Lettie Theron:

Share