Dr Volschenk, ‘n hoogs gekwalifiseerde ginekoloog van VitaLab, het ‘n Embrio-inplanting voorgestel. Twee Embrio-Inplantings is in Desember 2021 en Februarie 2022 gedoen, beide met negatiewe uitkomste. Ongelukkig is IVF baie duur en alvorens ons met die volgende proses kan begin, het ons jul ondersteuning nodig. Vir beide van ons, sal ‘n gesin van ons eie, die verwesenliking van ‘n groot droom en b
aie gebede wees! ‘n Viering van LEWE, LIEFDE, HOOP en GENADE! Hierdie is ons pad, vir ons gekies, ons sal dit opreg waardeer as JY kies om hierdie pad saam met ons te stap! Seënwense
Antje en Lester Lindsay
Dear Friends
In August 2021, Antje was diagnosed with Primary infertility. Dr Volschenk, a highly qualified gynaecologist of VitaLab, suggested Embryo accumulation and Embryo Transfer. Two Embryo Transfers were done in December 2021 and February 2022, both with a negative outcome. Unfortunately IVF is very expensive and to enable us to do the next round, we need your support. To both of us, having a family of our own will be a fulfilment of a big dream come true, as well as answer to many prayers! A celebration of LIFE, LOVE, HOPE and MERCY. This is our journey, chosen for us. We will appreciate it so much if YOU choose to celebrate this journey with us! God Bless
Antje and Lester Lindsay