Marie Helm Hipnoterapeut / Hypnotherapist

Marie Helm Hipnoterapeut / Hypnotherapist Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Marie Helm Hipnoterapeut / Hypnotherapist, Mental Health Service, Louis Trichardt/Hoedspruit, Louis Trichardt.

Wanneer ons nie werk het nie nie en nie werk kan kry nie, al soek ons hoe hard, word ons moedeloos en gee op. Dit is ver...
21/05/2024

Wanneer ons nie werk het nie nie en nie werk kan kry nie, al soek ons hoe hard, word ons moedeloos en gee op. Dit is verstaanbaar en dit is menslik.

Maar daar is HOOP!

Want daar is EEN ding wat jy wel kan doen wat jou niks gaan kos nie, en dit is om te stem. As jy nie vervoer het nie, kontak ons die week nog sodat ons genoeg tyd het om te reel om jou op te laai.

Jou stem kan werkverskaffing laat toeneem. Die DA sal investering maklik en moontlik maak; dit wat ekonomiese groei belemer, soos rompslomp en stydende kostes, verwyder en dit maklik maak vir besighede om nuwe werk te skep. Die verstikkende arbeidswetgewing sal verslap word en dit sal baie makliker wees vir besighede om nog meer werkers in diens te neem. Jy weet mos ons sal dit doen want dit word reeds grootliks in die Wes Kaap gedoen!

Jy hoef nie op die Wes Kaap se hoë lewenstandaard jarloers te wees nie, stem DA en ons bring die oorvloed van die Wes Kaap na jou toe. Saam sal ons SA red.

Kontak Christine (083 300 2933), Portia (071 547 0316) of Marie (082 683 2835).

22/04/2024

Aansoeke vir SPESIALE STEMME is nou oop!!
15 April 2024 – 3 Mei 2024

Die DA is beskikbaar by Pick n Pay op Dinsdag 23 April 2024 van 10:00 – 14:00 om Spesiale Stem aansoeke namens u te hanteer.

Daar is twee tipe Spesiale Stemme. Naamlik Spesiale Stemme TUIS BESOEK en Spesiale Stemme by die KIESLOKAAL.

Spesiale stemme TUIS besoek
‘n TUIS BESOEK sal plaasvind op 27 en 28 Mei 2024 en dit is beskikbaar vir die kiesers wat nie by die stemlokaal kan uitkom nie agt van enige fisiese gebrek / ongemak, of enige omstandighede wat u verhinder om daar uit te kom of indien u swanger is. U kan aansoek doen indien u geregisteer is om te stem. Dit maak nie saak of die adres (kan ook hospitaal wees) waar u gaan wees vir die tuisbesoek, in die Kieslokaal gebied is waar u geregistreer is nie. Die OVK amptenare (asook verteenwoordigers – Party Agente – van verskillende politieke partye) sal u besoek by die adres wat u opgegee het. U kan verkies dat die Party Agent buite bly. ONTHOU asb indien u nie tuis is wanneer die OVK by u huis aankom nie, verbeur u die stembeurt en sal u nie kan stem nie.

Spesiale stemme by die KIESLOKAAL
‘n KIESLOKAAL besoek op 27 en 28 Mei is beskikbaar vir geregistreerde kiesers wat nie op stemdag by die kieslokaal kan uitkom nie omdat die kieser op stemdag werk, op diens is tydens die verkiesing (SAPS lede, OVK lede, ens). Maar die kieser stem steeds by die kieslokaal wat hy/sy geregistreer is om te stem.

Nog ‘n kategorie van stemme is die sg artikel 24A aansoeke.

“Buite Stem Lokaal”- artikel 24A aansoek
‘n Artikel 24A aansoek is vir die kiesers wat op 29 Mei (verkiesingsdag) by ‘n Kieslokaal gaan wees waar hulle NIE geregistreer is om te stem nie. Sulke kiesers is dalk op ‘n ander plek op vakansie, of het dalk van adres verander maar nie hulle besonderhede op die kieserslys verander nie, of werk dalk op ‘n ander plek vir die dag.

Belangrike kennisgewing vir “Buite stemlokaal” kiesers:
• Indien U binne die provinsie gaan stem waar u geregistreer is, maar by ‘n stemlokaal anders as die een waarby u geregistreer is, sal u 3 stembriewe ontvang.
• Indien u buite die provinsie waar u geregistreer is om te stem, gaan stem, sal u slegs die Nasionale stembrief ontvang.
Hoe om aansoek te doen:
• U kan aanlyn aansoek doen by
https://online.elections.org.za/voterportal/voter/specialvotes/application/submit
• U kan by enige OVK kantoor aansoek doen (In Maruleng, by die Thusong sentrum)
• Kontak u plaaslike DA verteenwoordiger (Christine - 083 300 2933 of Portia – 071 547 0316, of Marie – 082 683 2835) of
• Besoek ons tafel by Pick n Pay Hoedspruit op Dinsdag 23 April 2024 van 10:00 – 14:00

21/04/2024

SPECIAL VOTES applications are open!!
15 April 2024 – 3 May 2024

Special Votes HOME visit
A HOME VISIT on 27 or 28 May for voters who can’t travel to their voting station because they are physically inform, disabled or pregnant (both days) – which is in this election available to voters who are registered irrespective of whether the address (including a hospital bed) where they are to be visited falls within the voting district where they are registered. The IEC officials (including Party Agents from different political Parties) will visit the voter at home / hospital.

Special Votes VOTING STATION visit
A VOTING STATION visit on 27 or 28 May for voters who can’t vote at their voting station on election day. They can vote on 27 or 28 May at the voting station where they are registered to vote.

“Out of VD” vote – Sect 24A notice
Section 24A “Out of VD” vote is a vote on the 29 May (election day) at a voting station OTHER THAN the voter’s registered voting station (which is the option that should be used by those who will be away from how due to work or holiday and those who have moved, but failed to re-register).

Please note for all “Out of VD” voters:
• If you vote within the province where you are registered to vote, but at a voting station other than the VD where you are registered to vote, you will receive 3 ballot papers.
• If you vote outside the province where you are registered to vote, you will receive only the National ballot paper.

How to APPLY:
• Apply online: https://online.elections.org.za/voterportal/voter/specialvotes/application/submit
• Apply at your local IEC office or

• Contact your local DA representative (Christine - 083 300 2933 or Portia – 071 547 0316, or Marie – 082 683 2835) or

• visit our table at Pick n Pay Hoedspruit on Tuesday 23 April 2024 from 10:00 – 14:00

Address

Louis Trichardt/Hoedspruit
Louis Trichardt
1380

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marie Helm Hipnoterapeut / Hypnotherapist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Marie Helm Hipnoterapeut / Hypnotherapist:

Share

Nearby clinics